Geverifieerde Resensie
Sedgefield
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sedgefield bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 628 resensies.
"Hier wil ek graag bly! Geen honde hoor blaf of tjank, alhoewel daar baie woefies is. Almal gelukkige diere."
"Daar moet gekyk word na toerisme sodat hulle maklik kajakke kan huur wat nabygeleë is. "
"Pili Pili Beach bar/restaurant is net om die draai van Ichtus. Dis op die strand en bied baie lekker kos en 'n heerlikke atmosfeer, veral as jy kinders het, hulle kan hulself vir ure besig hou op die springkasteel en in die sand. Daar is ook 'n baie lekker mark, wat in Sedgefield gehou word oor naweke."
"Beautiful, scenic conservation area, slightly away from the centre of Sedgefield but with a convenient 24 hour One Stop shop at the entrance."
"Baie rustige plekkie, vriendelike mense, pragtige uitsigte en onvergeetlike vakansie."
"The farmer's market could stay open a bit later. Especially during the oyster festival period, when there is a lot more people in the town."
"Sedgefield is 'n lekker stil dorpie en nog steeds naby alle toeriste attraksies in die gebied."
"Sedgefield is baie veilig as jy as 'n gesin of enkel persoon daar gaan vakansie hou."
"Die markte op Saterdae is verseker 'n moet. Daar was ook iemand met daai self-balance scooters. Dit is 'n moet."
"Saturday morning market not to be missed. Visit Mr Kaai for delicious fresh fish (check open hours)."
"Die 'Wild Oats Mark' is 'n moet, asook 'n cocktail en pizza by Pili Pili Restaurant. "
"Sedgefield se ligging en dit wat die buurt bied met al die aangrensende besienswaardighede sal mens weer en weer laat terugkeer."