Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sea Point

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sea Point bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 74 resensies.

Seepunt

505 La Rhone

"Seepunt is 'n baie besige omgewing, veral vir jonger mense. Dis nie 'n plek om heen te gaan as jy stilte en geen verkeer soek nie. Baie goeie ligging vir drawwers en fietsryers. Parkering in die straat oor piek tye is bittermin. "

Seepunt

Premier Hotel Cape Town

"Excellent location."

Seepunt

5 Oceantide

"A good area if you want to be near the Waterfront but also want some peace and quiet."

Seepunt

Sea Point Inn

"Seepunt is 'n lieflike area met die promenade en baie veilig vir stap- en oefenroetes."

Seepunt

Centurion Hotel Room 711

"Seepunt is 'n pragtige bestemming!"

Seepunt

Chamonix 16

"Nice environment with lots to do."

Seepunt

Mojo Hotel

"Parkering is 'n probleem."

Seepunt

Villa Sunshine Guest House

"Baie gerieflik geleë en 'n interessante plek, maar te besig vir my!"

Seepunt

206 Montclaire

"Stap promenade toe en die koffie by Winchester Mansions is aan te beveel! Kos kan gekoop word by Artem Centre en daar waas 'n nuwe plaas mark. Dit was amazing gewees."

Seepunt

Centurion Hotel Apartment 201

"Goeie vakansieplek."

Seepunt

Shalom Court 21 - Two Bedroom

"Sea Point was very beautiful. Would visit it again."

Seepunt

Shalom Court 21 - Two Bedroom

"Seepunt is baie mooi en 'n gewilde toeristebestemming."

Seepunt

603 Doverhurst

"Daar is soveel restaurante, 'n koffiekroeg om elke draai en kuierplekke in Seepunt. Besoek gerus Mojo Market, Jarryds Espresso Bar en My Sugar in Regent Straat in Seepunt!"

Seepunt

4 On Highworth

"Het baie veilig gevoel in Seepunt en sal in die toekoms weer daar gaan bly."

Seepunt

Mojo Hotel

"Absoluut pragtig."

Seepunt

Sea Point Inn

"Great plek om te wees met lieflike straat kafee'tjies en eetplekke."

Seepunt

Sea Point Flat

"The location is excellent."

Seepunt

Mojo Hotel

"Pragtige area met genoeg dinge in die nabye omgewing om jou besig te hou!"

Seepunt

Enchanted Guest House

"Baie goed. Lekker atmosfeer, restaurante en mooi kuslyn."

Seepunt

Enchanted Guest House

"Close to the promenade where free life of walking in fresh sea air awaits you."

Seepunt

Atlantic Affair Boutique Hotel

"Wonderful area to visit. Safe for tourists with a little savvy."

Seepunt

Shalom Court 21 - Two Bedroom

"Beautiful place and very peaceful, I must say."

Seepunt

Atlantic Views 404 - Two Bedroom

"Baie om te doen. Uitstekend vir gesinne met kinders, groot en klein."

Seepunt

Mojo Hotel

"Om so langs die see te stap, veilig en gemaklik is 'n groot pluspunt."

Seepunt

Atlantic Affair Boutique Hotel

"Mal oor Seepunt! Ligging is uitstekend! Baie om te sien doen vanuit Seepunt."

Seepunt

Villa Sunshine Guest House

"One of the most scenic places in Cape Town. Lots to do."

Seepunt

Enchanted Guest House

"Baie sentraal en ideaal vir 'n naweek vol bedrywige aktiwiteite in en rondom Kaapstad."

Seepunt

Shalom Court 21 - Two Bedroom

"Promenade, restaurante en 'n verskeidenheid winkels en 'n indrukwekkende openbare swembad is baie oulik en baie toeristevriendelik."

Seepunt

Mountview Guest House

"Mal oor Seepunt!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem