Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 2 - 276 lekke plekke om te bly
Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Die k...
Stellenbosch Cottage is volledig toegeruste toeristekothuis met 'n sonkragstelsel om gaste deur beurtkrag te dra. D...
Klein Welmoed Guest House is in Stellenbosch, net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Die gastehuis...
Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge e...
Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenh...
5 Seasons Guest House is in Stellenbosch in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy natuurskoon, wynproe, voetsla...
Life & Leisure Boutique Guesthouse & Co-Living is in die hartjie van Stellenbosch naby Kaapstad en is 'n unieke rui...
Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik...
Fermata bied gerieflike oornagverblyf in 'n privaat eenheid op die gasheer se perseel in Paradyskloof, 'n stil woon...
Squirrel & Vine is 'n privaat, volledig toegeruste woonstel met lugversorging en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkr...