Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Brandwacht (5)
Die Boord (23)
Jamestown (3)
La Colline (3)
Mostertdrif (16)
Muldersvlei (3)
Paradyskloof (20)
Stellenbosch Sentraal (96)
Uniepark (29)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (292)
B&Bs (17)
Lodges (5)
Hotelle (9)
Gastehuise (64)
Selfsorg-eenhede (197)

Resensies van Stellenbosch

4.6 / 5  
volgens 433 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch van 433 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Hier digby Dorpstraat sal jy 'n gemaklike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers aantref om aan al jou behoeftes te voorsien. Dit bied slaapplek vir 4 gaste. Sonsig is op die tweede vloer geleë en dit bied ongelooflik...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR435
R326
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniepark, Stellenbosch

Traveller's Joy bied 'n gastekamer aan gaste wat deel is van die oorspronklike woning van die Aanhou-wenplaas wat sy ouwêreldse bekoorlikheid en rustige atmosfeer behou het. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë by di...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch

De Zalze Gholf Lodge 24 is in die De Zalze Gholflandgoed net 3 km vanaf Stellenbosch geleë en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers wat enkel- óf koninggrootte-beddens kan hê en elke va...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mostertdrif, Stellenbosch

The Stables Lodge is in die stil woonbuurt, Mostertsdrift, net 5 minute van die prentjiemooi middedorp af geleë. Die gastehuis bied panoramiese uitsigte op die omliggende berge en 'n hartlike verwelkoming van jou I...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch

Vredenheim Guesthouse bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Boord, Stellenbosch

Artist Flat is in Die Boord, Stellenbosch. Dié eenheid is 1,5 km vanaf die historiese dorpskern, naby winkels en 300 m vanaf die Medi-Clinic. Dié selfsorgeenheid is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Dalsig, Stellenbosch

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Stellenbosch geleë naby die Coetzenburg-stadion ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Eendracht Apartments dateer uit 1928 en is pragtig gerestoureer om sy oorspronklike Art Deco-styl te weerspieël. 2 van die semi-selfsorgeenhede het hul eie sitkamers. Daar is 3 eenhede. Die eerste eenheid het 2 sl...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch

Bokmakierie's Rest is 'n onafhanklike enkelwoonstel op die tweede verdieping van 'n privaat woning. Dit is in die stil, lowerryke buurt, Onderpapegaaiberg in Stellenbosch geleë. Die hoofslaapkamer is ruim en het '...

60% af Aanbod!
VanafR1 690
R676
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Stellenbos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za