Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 8 - 276 lekke plekke om te bly
Kockies @ die Boord bied selfsorgverblyf in Stellenbosch. Dié bekoorlike verblyf is ideaal vir paartjies en vriende...
33 Longifolia is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Paradyskloof, Stellenb...
Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van d...
Concord 6 is in Stellenbosch se middedorp en bied verblyf aan sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n gerie...
Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vanda...
87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch. Die oopplan-eenheid he...
Fynbos is 'n unieke gastekamer op die eienaar se woonerf in Stellenbosch. Dit is versier met 'n Kaapse Fynbos-tema ...
Concord 10 is in Stellenbosch-sentraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie wink...
Avemore at Vredehof 3 is in Stellenbosch oorkant Bloemhof Girls-hoërskool. Die dorp is bekend vir sy wingerde, kosm...
Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 volwassenes en 3 kinders. Dit is 'n 100m²-ateljee-...