Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Sal dit beslis aanbeveel."

Mosselbaai, Tuinroete

Erika27

"Mooiste plek in die wêreld."

Mosselbaai, Tuinroete

Portobelo 32 Diaz Beach

"Die mense daar is baie behulpsaam en vriendlik. Mooi vakansie dorp."

Oudtshoorn, Tuinroete

Tokka-Tokka

"Uitstekende kliëntediens."

Tuinroete

Oppi Plaas by die See

"It is a beautiful, peaceful area with many hidden gems."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach @ 100 meter

"Mosselbaai is 'n pragtige vakansie plek. Nog skulpe op die strande en skoon omgewing. Vriendelike mense."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Lieflike dorp, baie besoekpunte en pragtige, ou geboue. Goed onderhou, skoon en netjies."

Sedgefield, Tuinroete

Eastbrook River Self-catering Cottages

"Pragtige dorpie. Ons het heerlike ontbyt by 'n plek geëet, en ook by Mr Kaai vis en chips geëet. Mense was baie vriendelik."

Knysna, Tuinroete

Point Lodge

"Lekker lekker."

Stilbaai, Tuinroete

Strandloper

"Baie positiewe ervaring oor die dorp as geheel."

Witsand, Tuinroete

The Beach Flat

"Rustig, stil en veilig. Lekker plek om te ontspan."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Mammamia

"Daar is baie om te doen en te sien in die omgewing van Groot-Brakrivier. Daar is selfs 'n "Day care centre for husbands" in Klein Brak waar die mans kan bly as die vroue wil gaan "shop"."

George, Tuinroete

31 On Uitspan

"George is 'n baie oulik plek. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand."

George, Tuinroete

Tehillah Guest House

"Pragtige dorp en alles is mooi groen en skoon. Word mooi na gekyk. Ervaar 'n rustigheid as mens so deur die woonbuurte ry."

Knysna, Tuinroete

Knysna Inn

"An excellent holiday town that caters for everything but too much traffic."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Picnic Rock Seaside Accommodation

"Magical. Most beautiful destination in the world!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Woodpecker

"What a wonderful town. A definite must for a tourist passing through."

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Die dorpie self het bietjie te oorontwikkel en sy rustige Karoo-stilte verloor."

Mosselbaai, Tuinroete

No. 4 Duke Street

"Wonderlike plek, sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe."

George, Tuinroete

Dolphins Self Catering Accomodation

"Netjiese dorp en as jy gholfspeel of van die natuur hou, is dit die plek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Lots of activities and sightseeing. Loved Oudtshoorn."

Sedgefield, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Lekker stil en rustig. Groot strande. "

Tuinroete

Little Rock Guest House

"Die mooiste plek, nie net in Suid-Afrika nie maar in die wêreld."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Mosselbaai is nie verniet die nommer-een-munisipaliteit in die land nie. Met eerste oog opslag is dit duidelik. Alles werk. Alles is skoon. Daar is geen slaggate nie. Strande en openbare geriewe word behoorlik instand gehou en is skoon. Die verskeidenheid van toerisme aantreklikhede oortref ander plekke in Tuinroete. Mosselbaai is hoogste op my lys as dit by toeristebestemmings in SA kom."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Sal dit weer doen en aanbeveel. Sleeping beauty is 'n moet vir enige hiker."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Akker Guest House

"Lekker plek met goeie restaurante."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oudtshoorn grotte pad

"A nice and quiet KKNK."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Mosselbaai is amazing."

Blad
Blad 101 - Wys 3001 tot 3030
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang