Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Jacques G. - 22nd October 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
My heel gunsteling vakansieplekkie.
Irene S. - 22nd October 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige plek.
Christel G. - 21st October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
So baie om te sien jy het meer as net 2 dae nodig. Heerlike eetplekke en baie skoon dorp.
Braam C. - 21st October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is 'n gedeelte van die bodorp wat ek nie toeriste aanbeveel nie, maar in die gedeelte van Aloe-Garden is dit veilig.
Aad & Lyn V. - 21st October 2018
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Beautiful beach, great pizza and ribs and friendly service at PiliPili.
Pat V. - 18th October 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie verkeer.
Hendrik D. - 18th October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Die dorp bied alles wat 'n vakansieganger nodig het. Genoeg om te doen in en om die dorp.
Rudolph O. - 18th October 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Great little beach area. Safe and convenient for young and old.
Inga L. - 18th October 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Pragtige plek.
Lionel C. - 17th October 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
Veilig, baie skoon en vriendelike mense.
Anton D. - 17th October 2018
staying in Vermaaklikheid, Tuinroete
'n Onondekte juweel.
Renaldho V. - 17th October 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Heaven on earth.
Phaphama X. - 17th October 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
It's gorgeous!
Johan V. - 16th October 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai bied baie vir die vakansieganger, pragtige skoon strand en avonture vir elke smaak.
Vicky L. - 16th October 2018
staying in George, Tuinroete
George het vir seker my hart gesteel.
Hendrik D. - 16th October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Goed gevestigde dorp met genoeg om te voldoen aan vereistes.
Hendrik D. - 16th October 2018
staying in Uniondale, Tuinroete
Baie rustige en veilige dorp om te oornag.
Stephanie M. - 16th October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is a charming bustling town packed with history, food, wine and culture. The surrounding areas are beautiful and unique. Well worth the visit.
Liesl V. - 16th October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Jemima's restaurant was besonders teleurstellend.
Chantel B. - 16th October 2018
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Die plek is net pragtig. Daar is nie woorde nie, mens kan letterlik net daar aankom en afskakel van jou besige alledaagse lewe.
Allan J. - 16th October 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
Dit is 'n plekkie om die siel te rus en mense is vriendelik. Sal niks verander nie.
Hennie K. - 16th October 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Mooi skoon dorp met pragtige mense.
Rachel F. - 16th October 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie mooi area van ons land!
Dirk K. - 16th October 2018
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Personeel van Pinnacle Point uitstekend.
Ettienne H. - 15th October 2018
staying in Infanta, Tuinroete
Pak slim. Bitter min voorade beskikbaar in die nabygeleë area! Baie mooi plek!
Merrilyn D. - 15th October 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Alles is baie naby mekaar geleë.
Werner K. - 15th October 2018
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Baie om te doen.
Urshla K. - 15th October 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Dit is die beste vakansie-oord vir my en my gesin. Sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir jou geld.
Gerhard J. - 15th October 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Brenton is perfek geleë. Op Brenton is dit stil en rustig en baie mooi natuur, maar tog 12 km vanaf Knysna. Ideale vakansiebestemming met pragtige strand.
Johan G. - 15th October 2018
staying in Heidelberg, Tuinroete
Gasvrye mense. Wonderlike ervaring.
Gerhard M. - 15th October 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekkerste vakansie plek in SA.
Suzanne B. - 15th October 2018
staying in Southern Cross, Tuinroete
Stunning plek!
Ellen M. - 15th October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Geniet Oudtshoorn elke keer! Dit is 'n pragtige dorp so in die Klein Karoo.
Elizabeth M. - 15th October 2018
staying in De Rust, Tuinroete
De Rust is beautiful and a must stop on any road trip.
Marlin F. - 14th October 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai mooi wêreld.
Elsabe R. - 14th October 2018
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Great plek en baie mooi.
Karen B. - 14th October 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Stunning.
Lelanie F. - 14th October 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ek wens ek kon vir altyd daar bly.
Wesley A. - 14th October 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is een van die beste vakansieplekke vir 'n gesin. Iets vir almal om te doen en te geniet.
Etienne D. - 13th October 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Mooi dorp en pragtige omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za