Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Wildernis, Tuinroete

Beach Villa Wilderness

"Dit was 'n heerlike vakansie, dankie."

George, Tuinroete

Joan Selfsorg Eenheid

"George is 'n lekker vakansiebestemming. Daar is ongelooflik baie om te doen in en naby aan George."

Mosselbaai, Tuinroete

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Hartenbos and Mossel Bay is some of Western Cape's famous holliday destinations."

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril 35

"Skoon en alles werk."

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"As 'n eetplek is Dave's Kitchen 'n moet. Hulle het finesse en styl. Maar jy moet bespreek."

Sedgefield, Tuinroete

Estuary Breeze

"Sal enigetyd weer daar wil vakansie gaan hou."

Sedgefield, Tuinroete

Leisure @ Loerie

"It was central to family."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Strate (en parkeerareas) skoon en netjies, sonder "potholes""

Tuinroete

The Haven

"Dit is baie mooi en ons maak 'n punt daarvan om die hele tuin roete te besoek soos die tyd en finansies dit toelaat."

Oudtshoorn, Tuinroete

Ravenscliff Villa

"Baie besienswaardighede en baie lekker resturante ."

Mosselbaai, Tuinroete

Vitamiene-See (27 Magersfontein)

"Dis 'n baie lekker vakansiebestemming, veral as mens kinders het omdat daar baie aktiwiteite is om te doen soos bv. by die ATKV-oord. Die strande is baie mooi en skoon en alles is naby genoeg om te verken. Daar's lekker restaurante en mooi en interessante plekke om te verken."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Baie mooi plek."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma Villas 11

"Ongelooflike, pragtige dorpie. Skoon dorp met 'n munisipaliteit wat werk. Almal die uitstekende diens om hierdie die ideale bestemming te maak vir ontspanning en kuier. Als is naby mekaar. Skoon en netjiese strande ook wat daagliks skoongemaak word."

George, Tuinroete

Lorita's

"George is 'n lieflike plek."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Guinea Fowl

"Het lekker geëet by Look Out restaurant met mooi uitsig oor die strand."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

"We thoroughly enjoyed our stay in Plettenberg Bay, we will be back."

Mosselbaai, Tuinroete

View on 42

"Pragtige plek, sien ons beslis gou weer."

George, Tuinroete

Danke Ma

"Pragtige omgewing."

George, Tuinroete

'n Gatvol

"Pragtige skoon omgewing, netjies instand gehou."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Wonderlik en baie veilig en mooi!"

Tuinroete

De Langer Bly

"Een van die lekkerste toeristebestemmings waar ek nog gekuier het."

George, Tuinroete

Alpine Inn

"Provider busy upgrading WiFi to fibre."

Mosselbaai, Tuinroete

Bentonhof

"Die mense orals se vriendelikheid en geselsies."

Stilbaai, Tuinroete

Uitnaweek

"Fantastiese vakansieplek om batterye te herlaai. Sal definitief aanbeveel."

Mosselbaai, Tuinroete

25 on Rooiels

"Will be seeing me again soon."

Blad
Blad 98 - Wys 2911 tot 2940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang