Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.

Oudtshoorn, Garden Route

The Featherbed - Oudtshoorn

"Baie om te doen in die omgewing. Dit kan 'n bestemming op sy eie wees."

Knysna, Garden Route

Brenton On Rocks

"The daily activities were good. There was a lot to see and do, especially the boat trip to the heads and the restaurant was particularly good. And we visited other places and found a motorcycle museum as well. The beach at Plettenberg Bay was also very relaxing."

Wilderness, Garden Route

Infinity Blue Luxury Accommodation

"Mooiste plek met pragtige strande."

Great Brak River, Garden Route

Kontrei BB

"Een van die mooiste klein dorpies. Recommend dit vir oud en jonk."

Mossel Bay, Garden Route

Goedgenoeg

"Hou jaarliks daar vakansie. Baie veilig vir gesinsvakansies en gemoedsrus vir ouers met kinders. Kan net lof praat oor dienste van munisipaliteit en veiligheidsdienste. Dankie daarvoor."

Garden Route

Oppi Plaas by die See

"Ek was gebore in die Tuinroete in Knysna. Daar is soveel klein plekkies wat ons nog nooit beleef het nie."

Mossel Bay, Garden Route

Eden Guest House B&B

"Hartseer dat dit net so 'n kort rukkie was wat ons in Mosselbaai was."

George, Garden Route

Mountain Trails Accommodation

"Pragtige, boomryke, skoon dorp met mooi parke. En al is die verkeer soms druk, vloei dit tog goed en vinnig. Moet net 'n veertjie in die hoed sit van Palm Tyres wat uiters flink en vriendelik was om 'n pap band te herstel. Dankie George - hoop om julle gou weer te sien."

Albertinia, Garden Route

Albertinia Hotel

"Onverwagte verrassing! Nooit gedink Albertinia is so 'n oulike dorp nie. Altyd net daar verby gery. Doen jouself 'n guns en ry 'n slag in Albertinia in, jy sal verbaas wees oor hoe oulik die dorpie is."

Mossel Bay, Garden Route

Alikreukel b29

"Rustige atmosfeer en alles wat jy nodig het binne aanvaarbare afstand."

Mossel Bay, Garden Route

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

"Pragtige plekkie, skoon en veilig met vriendelike mense."

Oudtshoorn, Garden Route

Stay @ Gracios

"Oudshoorn is 'n must-see dorp, regtig ek sal dit aan enigeen aanbeveel, dit was goed om alles te explore."

George, Garden Route

Lekkerdoeks

"George is looking good, nice to see."

Great Brak River, Garden Route

Pearl White Sands

"Baie netjies. Vriendelike mense en pragtige strande."

Riversdale, Garden Route

Meurant

"In Riversdal het ek 'n paar mooi kerke besoek. St Matthew's, dis die klipkerkie in die middedorp, is 'n klein en intieme kerkgebou. Daarbinne is 'n ou historiese pyporreltjie met 'n lieflike klank. Ek het opnames gemaak. Daar is ook 'n museum, maar weens beperkte tyd kon ek dit nie besoek nie. O ja, dan is daar Trends, die restaurant in die swart gebou oorkant St Matthew's. Keurige binneversierings en 'n heerlike ete het gesorg vir 'n lekker ontspanne ervaring!"

Knysna, Garden Route

Brenton Blue

"One of my favourite places and I know our friends now feel the same after our visit. See you soon Knysna."

George, Garden Route

ArendsRus Country Resort

"Sentraal geleë naby aan baie lekker aktiwiteite, maar steeds rustig."

Garden Route

Oppieplaas

"Die Karoo en goeie paaie maak dit 'n lekker vakansiegenot."

Mossel Bay, Garden Route

Beach Club 602

"Great holiday destination."

Vermaaklikheid, Garden Route

Thorn & Feather

"Jy gaan vir die ontspanning en bring jou ete en drinke saam."

Mossel Bay, Garden Route

Rosebud 4

"Mosselbaai is 'n moet om te besoek."

Mossel Bay, Garden Route

Dupagi Self-catering Unit

"Nie so skoon en veilig soos Hartenbos nie."

Mossel Bay, Garden Route

11 Sea Cottage

"A lot to see and do. "

Mossel Bay, Garden Route

Anita's Self-catering

"Die mooiste dorp met die vriendelikste mense."

Page
Page 106 - Showing 3151 to 3180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers