Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Stef B. - 31st December 2017
staying in George, Tuinroete
Baie dinge om te doen in omgewing. Puik weer.
Lulu T. - 31st December 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker veilige vakansieplek vir gesinne en families en mooi skoon met moderne geriewe.
Orrmay G. - 30th December 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is beslis 'n besoek werd. Baie opvallend was hoe netjies en skoon die dorp is. Baie om te doen. 'n Nuwe hoogtepunt was die Zipline.
Orrmay G. - 30th December 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker vakansieoord.
Linda S. - 30th December 2017
staying in Albertinia, Tuinroete
Ek het dit waardeer dat my motor in 'n motorhuis kon staan!
Erik O. - 30th December 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Het nie besef hoe baie toeriste aktiwiteite daar is.
Jeanine V. - 30th December 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Wilderness is 'n wonderlike, skoon plek. Het baie veilig gevoel. Klomp verskillende eet plekke met fantastiese kos keuses. Sal definitief Wilderness aan beveel vir vakansie.
Lorinda G. - 30th December 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Baie stil en rustig.
Hazel A. - 30th December 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Fantastiese omgewing natuurskoon asemrowend. Strande skoon en daar is lewensredders op die strande.
Anneline G. - 29th December 2017
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Pragtige, skoon strand en veilig was regtig die moeite werd.
Elsje V. - 29th December 2017
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Pragtig.
Daleen D. - 29th December 2017
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Meer parkering vir strandgangers. Die drop kan ‘n vergunning maak dat motors op sypaadjies mag parkeer In die vakansie tyd. Om R500 boete te kry en dit is die mense wat vir die besighede geld inbring die tyd van die jaar is belaglik!
Wessel S. - 29th December 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Die pragtige Karoo dorp en sy mense laat 'n indruk wat jou bybly. Onvergeetlik was ons ervaring, net jammer dit was te kort.
Anza G. - 29th December 2017
staying in Tuinroete
Moenie kliënte onder 'n valse indruk bring nie. Oudit fasiliteite volgens hul advertensie. Vermy wanvoorstellings.
Jaynie N. - 29th December 2017
staying in Joubertina, Tuinroete
Soveel anders as wat ons verwag het. Mooi groot slaghuis en alles wat mens nodig het is in die mini mark. 'n Mooi boere dorp met vrugtebome en baie Toyota bakkies.
Riaan E. - 29th December 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Rustig en lekker vakansie dorp.
Wessel S. - 29th December 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Aangenaam en hartlike mense wat jou verwelkom en wil help om die beste van die Karoo te ervaar.
Louisa V. - 28th December 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oulike dorpie.
Claudia D. - 28th December 2017
staying in Lake Brenton, Tuinroete
Lots of game to be viewed!
Calie F. - 28th December 2017
staying in Paradys, Tuinroete
Mooi plek.
Lize T. - 28th December 2017
staying in Reebok, Tuinroete
Dit beskik oor 'n wonderlike roete reg langs die see vir 'n vroeg-oggend stappie of draf.
Francois L. - 27th December 2017
staying in Uniondale, Tuinroete
Baie interesante dorp.
Tg B. - 27th December 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Vir ons was Oudtshoorn 'n aangename verrassing. Ons was jare gelede daar, maar na die besoek sal ons die dorp weer besoek. Alles is baie toeriste vriendelik.
Peter S. - 27th December 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Leuke toeristische plaats om leuke uitstapjes te maken. Waterfront heeft leuke shops met veel restaurants.
Cupido M. - 27th December 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Dis 'n mooi plek.
Helena J. - 27th December 2017
staying in George, Tuinroete
Koffiewinkel vir early birds is nodig.
Ann B. - 27th December 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Wild Oats Market - a must!
Frederick M. - 27th December 2017
staying in Heatherlands, Tuinroete
Die area is baie veilige omgewing en naby winkels geleë, asook restaurante en winkelsentrums.
Elrize O. - 27th December 2017
staying in Upper Old Place, Tuinroete
Close to the lagoon with water activities.
Danel V. - 27th December 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is 'n awesome plekkie!
Roger W. - 27th December 2017
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Great beach.
Pierre V. - 27th December 2017
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Way too crowded during December.
Edith D. - 27th December 2017
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Dis baie mooi en hulle het allerande shuttle dienste en die personeel is baie vriendelik en professioneel. Die strand wat hulle adverteer is baie klein, Oesterbaai, en mens kan nie regtig daar swem nie. Moet maar uit die estate ry om te gaan swem. Baie veilig en stil! So mooi met gholfbaan en see wat mens by jou kamervenster sien! Hulle kyk baie mooi na die estate en dis eintlik lekker dat daar geen karre kan ry nie.
Gerhardus S. - 26th December 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is 'n juweel. Daar is baie dinge om te sien en beleef.
Maria V. - 26th December 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield het 'n fantastiese strand, baie goed geleë as mens wil besigtig. Pragtige klein plattelandse dorpie. Mense is baie vriendelik. Sal definitief weer Sedgefield toe gaan.
Maureen W. - 26th December 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie besige vakansie bestemming.
Melane B. - 25th December 2017
staying in Danabaai, Tuinroete
Ons eerste keer in Danabaai, dit was ongelooflik mooi, en ons het geen druk van vakansiegangers ervaar nie. Dit só skoon en prentjie mooi. Ons het tot een oggend 'n klomp dolfyne gesien.
Marlien J. - 25th December 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Stil veilige en vriendelike omgewing.
Tandice G. - 25th December 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
I love the Wildernis. Home from home.
Johan V. - 25th December 2017
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Die lekkerste plek ooit.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za