Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Susan G. - 25th October 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige dorp.
Hannie J. - 24th October 2020
staying in Heidelberg, Tuinroete
Skoon, netjiese dorpie met die lekkerste vleispasteie van spensjolyt.
Pamela B. - 23rd October 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Due to Covid it's quieter than usual re activities, facilities and restaurants. The town's main streets have various road works on going for nearly a year. The Waterfront is open and various shops are under renovation.
Wendy G. - 22nd October 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Restaurants. Beach. Hiking trail. Ziplining. Fun.
Olivia P. - 21st October 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Wonderful little town with such wonderful polite, friendly people.
Hazelldeen B. - 21st October 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Perfekte vakansiedorp.
Anita N. - 20th October 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige dorp.
Jo-anne D. - 20th October 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
We recommend the 5-shy Meerkat tour.
Mirieke V. - 20th October 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie mooi plek.
Cherie V. - 20th October 2020
staying in Uniondale, Tuinroete
Sou 'n groter keuse eetplekke met traditionele kosse wou sien. Ook snuffelwinkels en antieke en versamelaarswinkels. Moes Willowmore toe ry.
Marlene H. - 20th October 2020
staying in Tuinroete
Daar is soveel plekke om te sien en die woude is so mooi. Natuurliefhebbers moet die area besoek.
Linda V. - 19th October 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Ek was heel verbaas, die hele dorp is vriendelik, kan gaan stap sonder om onveilig te voel, baie lekker strand en restaurantjies in die omgewing. Verder is george naby en Sedgefield.
Mari E. - 19th October 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is 'n pragtige dorp en ons geniet dit altyd om daarheen te gaan.
Louisa R. - 19th October 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ideale plek vir 'n wegbreek.
Johann B. - 19th October 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Dit was tragies om te sien hoe die eens pragtige toeriste dorp deur Covid-19 gedwing is om baie van die toeriste winkels [geskenke en eetplekke] te sluit in so 'n mate dat daar nou bykans geen aandoen plekkies meer oor is.
Ava V. - 19th October 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Absoluut heerlik!
Marié B. - 19th October 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is baie goed geleë!
Meesha B. - 19th October 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Olifantpark was wonderlik.
Thys G. - 19th October 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Very good.
Colin A. - 19th October 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
My 2de woonplek. Ek kom jaarliks terug.
Anne S. - 19th October 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Juweel van ‘n plek.
Sandra S. - 18th October 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Ongelukkig geen aandrestaurante het Covid oorleef nie. Sterkte.
Colin W. - 18th October 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield offers all that is required for either a short or long holiday. There are a great deal of activities from adrenaline rush to lazy reading type of activity.
Jaco V. - 17th October 2020
staying in Tuinroete
Pragtige bestemmimg!
Henry S. - 17th October 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Vlooi in beddegoed.
Sarel D. - 16th October 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Baie mooi plekkie en natuurskoon, veral Meiringspoort.
Ken L. - 16th October 2020
staying in Heidelberg, Tuinroete
People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit.
Martin D. - 16th October 2020
staying in De Rust, Tuinroete
An interesting town that one needs to spend time in to investigate its quirkiness and beauty.
Carlton M. - 16th October 2020
staying in Tuinroete
Always a great destination to explore!
Sarel C. - 15th October 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die nuwe glyspoor "Zipline 1.1km" is definitief iets om te probeer.
Karin D. - 15th October 2020
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Victoriabaai word oor naweke oorval met ongewenste elemente wat liefs op 'n manier uitgehou moet word as die mooi van die baai behou wil word.
Hilton B. - 15th October 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Beste vakansie wegbreekdorp.
Santie R. - 15th October 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie om te doen in en om Mosselbaai en die Zipline was heerlik.
Rosette C. - 14th October 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is 'n pragtige dorpie, net jammer dat soveel restaurante geknak het onder Covid 19.
Daan V. - 14th October 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Die dorp se kuierplekke is interesant en bied smaaklike etes. Ons reis selde deur die dorp sonder om te vertoef. 'n Juweel op die kus.
Anton R. - 14th October 2020
staying in Tuinroete
Die Tuinroete het ’n bekoring van sy eie. Vanaf Mosselbaai tot Knysna kan ’n mens alles beleef van see, strande, avontuur, sport, lekker eet en kuier tot jy moeg is. Elke dorp het ’n unieke karakter. Dit groei op ’n mens en jy wil gereeld teruggaan om dit te gaan ervaar.
Madelein C. - 13th October 2020
staying in George, Tuinroete
Beste vakansiebestemming! So baie om te doen en te sien! Mooiste areas en plekke om te besoek en die see met verskeie strande is net om die draai.
Marilise B. - 13th October 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Stilbaai is n pragtige plek en ideaal vir mense wat net wil wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe.
Tertia D. - 13th October 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Die dolfyne en walvisse is so mooi. Robberg is 'n moet om te besoek. Vat net genoeg water saam.
Ria W. - 13th October 2020
staying in George, Tuinroete
George is sentraal geleë naby vreeslik baie aantreklikhede, aktiwiteite en toerisme shopping.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za