Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.

Garden Route

Klein Moerasrivier Plaas

"Die Tuinroete is 'n baie mooi omgewing met verskillende verblyfopsies om van te kies."

Mossel Bay, Garden Route

Oester 202

"Ons hou elke jaar vakansie in Hartenbos. Geniet dit vreeslik baie met die kinders, omdat alles bymekaar en veilig is."

Oudtshoorn, Garden Route

Baron's Palace

"Hulle hou die dorp mooi skoon."

Witsand, Garden Route

Seehuisie

"Doen vooraf inkopies by Heidelberg."

Oudtshoorn, Garden Route

U.R.B.A.N on St. John

"Ons is baie lief vir Oudtshoorn en bly vir elke geleentheid wat ons kry om die pragtige dorp te besoek."

Garden Route

Alicrons

"Mooiste deel van Suid-Afrika."

Still Bay, Garden Route

Stilbaai Lofts 11

"Ek beplan om in die toekoms myself permanent daar te vestig."

Oudtshoorn, Garden Route

Baron's Palace

"Sal Oudtshoorn weer besoek."

Riversdale, Garden Route

Mandi's

"Dis 'n baie lekker plek."

Mossel Bay, Garden Route

Die Kabin

"Groot verskeidenheid kuierplekke en aktiwiteite. Heelwat strande in die omgewing. Toegangsroetes kan nogal besig wees, maar meeste motoriste is geduldig en vriendelik."

Riversdale, Garden Route

Die Aalwyntjie

"Baie min om te sien en te doen in Riversdal, maar ons was daar vir rugby, maar het Stilbaai, Jongensfontein, Mosselbaai en Hartenbos gaan besoek wat nie ver van Riversdal af is nie en dis baie mooi, skoon en netjies ook."

Sedgefield, Garden Route

Kiewietjie Cottages

"Baie mooi natuurskoon. Sentraal geleë tussen Knysna, Buffelsbaai en George. Baie dinge om te sien. Die Wild Oats oggendmark was ook 'n belewenis."

Mossel Bay, Garden Route

314 Nautica

"Pragtige stad en ek is bly dat hulle iets aan die verkeersprobleme gaan doen!"

Mossel Bay, Garden Route

Pendula Place

"Zipline duur vir locals."

Oudtshoorn, Garden Route

Old Mill Lodge & Restaurant

"Nie veel te doen behalwe grotte en KKNK nie."

Great Brak River, Garden Route

Gleniqua Bliss Holiday Home

"Beautiful stretch of coastline with a lovely long beach."

Oudtshoorn, Garden Route

Argyll B&B

"Moenie die Klein-Karoo gasvryheid misloop nie."

Mossel Bay, Garden Route

Tulip On The Bay

"It's the best holiday destination."

Mossel Bay, Garden Route

Withuis

"Hartenbos is fantasties vir vakansie. Een van ons grootste gunstelinge. Wonderlike weer en baie om te doen in Hartenbos maar ook die hele Tuinroete. Ons hou baie van die ATKV fasiliteite."

Mossel Bay, Garden Route

Beach Club 404

"Mosselbaai is great, met skoon en veilige strande. Goeie keuse vir 'n huisie by die see."

Oudtshoorn, Garden Route

Ravenscliff Manor

"Pragtige omgewing. Goeie en gasvrye kliëntediens orals ervaar."

Knysna, Garden Route

Fernhill Tented Treehouses

"Knysna is gerat om aan 'n toeris se behoeftes te voldoen. Die bootvaarte is net buitensporig duur en nie waarde vir geld nie."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers