Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Adéle N. - 21st May 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Pragtige baai en besoek, die moeite werd.
Susan V. - 21st May 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Liezel W. - 21st May 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Beste vakansiedorp.
Heidi J. - 21st May 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Summer would be ideal for those beautiful sunsets.
Connie S. - 21st May 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige en veilige plek met baie vriendelike mense.
Dawid D. - 20th May 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
All round friendly people.
Taschja H. - 20th May 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Altyd mooi en rustig hier. My vriendinne wil gewis weer terugkom.
Wicus V. - 20th May 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mal oor Oudtshoorn, sal weer gaan.
Dominique B. - 20th May 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Needs more restaurants.
Elize A. - 20th May 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
A sample of Heaven!
Louis B. - 20th May 2019
staying in Tuinroete
Bly die mooiste plek in die land vir my!
Andrea O. - 20th May 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mooi, skoon plek.
Pierre S. - 19th May 2019
staying in George, Tuinroete
Ons het die spoorwegmuseum baie geniet. Skoon en pragtige dorp.
Esther S. - 19th May 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Buiteseisoen 'n heerlike stil plek vir rus, vrede en ongelooflike natuurtonele langs die see en riviermonding. Wonderlike plek vir hengelaars.
Johan V. - 17th May 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Pragtige plek en omgewing.
Bennie S. - 16th May 2019
staying in George, Tuinroete
Ek ken die Tuinroete en Suid-Kaap en dis een van die beste streke in RSA.
San-marié C. - 15th May 2019
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Dit is prentjie mooi met ‘n bekostigbare restaurant op die perseel waar jy ontbyt, middag en aandete kan geniet. ‘n Mooier see-uitsig sal jy nie sommer kry nie. Die klubhuis is ideaal vir ontspanning en gholfers sal natuurlik in die 7de Hemel wees met dié gholfbaan. Winkelsentrum en casino is naby geleë. Ontdek selfs grotte en voetpaaie wat jou asem sal wegslaan. Heerlike ontspanningsgeriewe by die Spa is jou te wagte. Swembad, borrelbad en sauna. Uitstekende diens oral by Pinnacle Point.
Armand J. - 15th May 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Not exactly a quick drive to Knysna if you need to get anything from the shop quickly.
Johan G. - 15th May 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Fantastiese plek! Rustig en vreedsaam en 'n baie goeie basis om die omgewing te verken.
Leon K. - 14th May 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is 'n hengelparadys. Dit is baie rustig daar en rus is aan die orde van die dag.
Ferguson G. - 14th May 2019
staying in Reebok, Tuinroete
Dit is 'n baie rustige plek om net te kan ontspan.
Petro S. - 14th May 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Sal definitief weer wil gaan.
Bev T. - 14th May 2019
staying in Witsand, Tuinroete
A quiet fishing village.
Nombuso Jacqueline M. - 14th May 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plett is a beautiful and clean city will definitely come back.
Stephan V. - 14th May 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het HighGate Volstruisplaas, Cangogrotte en Cango Wildlife Ranch saam met die kinders gaan besoek. Ek kan dit aanbeveel.
Riana D. - 14th May 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Sal enige tyd terug gaan, dis was vreeslik aangenaam, was daar vir 'n troue.
Roderick C. - 13th May 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Definitief die plek om te wees.
Wehrner L. - 13th May 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Dit is 'n pragtige dorpie en ons was beïndruk. Die dorpie is ook so naby aan Numbi Valley, dit maak dit gerieflik as mens iets kort.
Nicole O. - 13th May 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos bly maar altyd my gunsteling vakansieplek.
Martie S. - 12th May 2019
staying in Blanco, Tuinroete
Baie sentraal!
Cherise C. - 11th May 2019
staying in Rexford, Tuinroete
Veilige, rustige omgewing! Pragtige uitkyk oor die meer en die mooiste sonsondergange!
Megan S. - 11th May 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is 'n baie lekker en stil vakansieplek. Mal oor Hartenbos.
Christo S. - 10th May 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Skoon en goed versorgde omgewing.
Leon C. - 10th May 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Fantasties.
Eugene B. - 10th May 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Mosselbaai is beslis 'n dorp wat besig is om uit te brei, en het genoegsame toeristeaantreklikhede met goeie fasiliteite. Dit was ook opvallend hoe behulpsaam en vriendelik die mense is.
Ansu L. - 10th May 2019
staying in Denneoord, Tuinroete
Pragtige omgewing met heerlike staproetes baie naby.
Jonathan F. - 10th May 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie besienswaardighede en ook ou geboue.
Lelani F. - 9th May 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Dis 'n heerlike stil dorpie en vandaar af kan mens heerlik die Tuinroete verken.
Eddie D. - 9th May 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Net een woord, pragtig.
Eugene C. - 9th May 2019
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Just a wonderful area to have a holiday, lots to do in and around Knysna.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za