Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Moenie deurry nie. Stop by die hotel."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 49

"We didn't explore much due to time, but a very beautiful place."

Oudtshoorn, Tuinroete

Bisibee

"Lekker kuierplek."

George, Tuinroete

57 on Plover

"My eerste keer in George as 'n gas, het nog altyd baie hoë denke van die plek gehad en dit is bevestig. Sal graag eendag 'n inwoner wil wees."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma C12

"Fantasies, definitief ons nuwe vakansieplek!"

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril 35

"Ons was al 'n paar keer in Mosselbaai. Baie rustig en lekker. Baie plekke in die omgewing om te besoek."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Well worth visiting the local olive farm. Take you empty container for olive oil on tap at great price. In town a visit to Grumpy Goat pub is a place to meet the locals."

Tuinroete

31 Noorkapper Avenue

"Een van SA se mooiste dele!"

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Mooi skoon dorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

Breaker View

"Baie aangename vakansiebestemming."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Die mense in die dorp is so vriendelik en behulpsaam. So lekker met almal gesels."

De Rust, Tuinroete

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Al die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Ek was buite seisoen daar en die strande was baie stil maar steeds lieflik."

George, Tuinroete

Forest and Pine

"Ek kom gereeld George toe en kan net met groot lof praat van die besighede se diens en behulpsaamheid."

Heidelberg, Tuinroete

Outpost Self-catering

"Lekker gholfbaan en beste Wimpy."

Mosselbaai, Tuinroete

KaiaMina at Hartenbos

"Great holiday destination."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"'n Mooi dorpie met vriendelike mense. Ons was ook gelukkig om baie walvisse te sien."

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"The most beautiful in the world."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Stilbaai is 'n hartsplek. Mooi en vredevol."

Sedgefield, Tuinroete

Wild Fig Cottage

"Baie oulike plekkie."

Stilbaai, Tuinroete

Perlemoen 20

"Die weer is nie altyd lekker nie. Gereeld wind en koue"

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma Villas 35

"Mosselbaai is die plek om te wees."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Hou van die omgeving en die rustigheid. Werkloosheid moet aangespreek word. Baie mooi wêreld."

Knysna, Tuinroete

Brenton On Rocks

"Gaan besoek Magic Lagoon Charters vir 'n onvergeetlike bootrit."

Blad
Blad 75 - Wys 2221 tot 2250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang