Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Lustine J. - 15th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te doen vir toeriste.
Lesley H. - 15th April 2019
staying in Bay View, Tuinroete
Beautiful tranquil area.
Carin W. - 15th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Was al paar keer in Oudtshoorn en elke keer ontdek jy nuwe besienswaardighede.
Bennie V. - 15th April 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Veilige, skoon, stil en rustige nedersetting.
Willie D. - 15th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekend.
Munier . - 15th April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Daar is niks woorde om die plek te beskryf nie.
Dr R. J L. - 15th April 2019
staying in Gouritsmond, Tuinroete
No musselcracker, plenty of sharks. Water was cold.
Elaine D. - 15th April 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Oulike dorpie, nog ongekend.
Charney K. - 14th April 2019
staying in Lake Brenton, Tuinroete
Lelike rustige plekkie. 'n Plek waar jy kan asemhaal in die natuur.
Mandus M. - 14th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Fantasies om op hierdie drop te kuier.
Hendrik D. - 14th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lieflike en skoon area. Omgewing en nabye dorpe bied baie aan om te besoek en te doen.
Ansie F. - 13th April 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Lekker veilige dorp om vakansie te hou.
Elaine D. - 12th April 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
'n Pragtige plek. Ons eerste besoek en kan die strand enige tyd aanbeveel.
Edward C. - 12th April 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Die belangrikste punt omtrent De Rust is dat die ingang is vir die pragtigste reis deur die Meiringspoort (die mooiste natuurskoon in die hele SA).
Hilary D. - 12th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
The grand kids went to the water park in Mossel Bay, only about 10 minutes drive from the unit. They loved it.
Janine B. - 12th April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Ek het op Heidelberg groot geword en het vanaf die ouderdom van 11 maande daar vakansie gehou. Hierdie was 'n nostalgiese terugblik! Selfs geswem in die see vir die eerste keer in 10 jaar, alhoewel die baaiplek nie op sy beste is op die oomblik nie.
Leon D. - 11th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Netjiese dorp met baie aktiwiteite vir die gesin.
Sarita M. - 11th April 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Wonderlike stukkie paradys!
Dirk E. - 11th April 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Puik!
Susan T. - 10th April 2019
staying in Costa Sarda, Tuinroete
Dis 'n baie rustige woonbuurt wat baie sentraal geleë is.
Elzette G. - 10th April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige stukkie aarde!
Christine D. - 10th April 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Pragtige rustige omgewing, bietjie afgesonder, maar mens kan maklik in die omgewing rondry op goeie paaie. Die hout paadjie langs die see, hoog op die duin is goed onderhou en sorg vir die mooiste uitsigte. 'n Mens voel ten alle tye veilig.
Jessica S. - 10th April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Bring everything you need, relax and enjoy.
Zelda T. - 10th April 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Dis die perfekte wegbreekplek.
Barbara V. - 10th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Warm maar baie interessante plekke om te besoek!
Rina B. - 10th April 2019
staying in Bay View, Tuinroete
Die uitsig is asemrowend en ons sien uit na ons volgende vakansie.
Santie O. - 9th April 2019
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Pragtig, rustig en die natuur is asemrowend!
Linda H. - 9th April 2019
staying in George, Tuinroete
Wow, 'n mens kan verslaaf raak aan hierdie beeldskone omgewing!
Miempie P. - 9th April 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Hermien Y. - 9th April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Dis die mooiste see dorpie ooit!
Renier G. - 9th April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Lekker vakansieplek.
Fritz S. - 9th April 2019
staying in Heidelberg, Tuinroete
Heidelberg was vir ons 'n verrassing. Netjiese dorpie met baie vriendelike mense.
Izak B. - 9th April 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
'n Droom dorp met die mooiste plantegroei en bome. Lekker oop strand en die mooiste meer met wonderlike voëllewe.
Annette F. - 9th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons kuier gereeld in Oudtshoorn. Dit is klein genoeg om rustig te wees, maar jy kan nog steeds alles wat jy nodig het daar kry. Dit is vir ons altyd 'n wenner!
Madelyn S. - 9th April 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Padwerke het dit moeilik gemaak, maar dis baie mooi plek.
Nico B. - 9th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is 'n lieflike vakansiebestemming met baie besienswaardighede om te besoek en 'n baie veilige strand en see om in te swem.
Dean F. - 9th April 2019
staying in George, Tuinroete
George is goed, maar slaap gerus by Knoetzekama.
Fidelia W. - 8th April 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Sal volgende keer nader aan rivier wil bly. 'n Mooi dorpie, net jammer ons het nie genoeg tyd gehad om dit te verken nie.
Christelle S. - 8th April 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Baie te doen in die omgewing sonder om een dag verveeld te wees.
Liezl H. - 8th April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand en omgewing is baie mooi en skoon. Uitstappie met die pond oor die rivier was uniek en die moeite werd.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za