Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Christiaan L. - 2nd April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Altyd baie lekker om in Witsand te kuier!
Heinrich N. - 2nd April 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie oulike dorp met vriendelike mense.
Marion N. - 2nd April 2019
staying in Old Place, Tuinroete
Safe an secure environment.
Hannelie C. - 2nd April 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Baie sentraal, skoon strand. Kan lekker ver stap na naburige standjies toe.
Deon S. - 2nd April 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Baie oulike dorp met alles wat nodig is en waarvandaan mens op verkennings togte in alle rigtings kan gaan!
Yolandi J. - 2nd April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige, rustige plek!
Shireen H. - 2nd April 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Very nice holiday experience. Kids love Plett and Adventure land, was amazing.
Eleanor D. - 2nd April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places.
Eleanor D. - 2nd April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places.
Francisca V. - 2nd April 2019
staying in Tuinroete
Beslis 'n besoek werd. Pragtige natuurskoon en baie om te doen vir die hele gesin.
Anje B. - 1st April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Heerlike vakansie atmosfeer in Hartenbos. Definitief 'n besoek werd.
Joachim K. - 1st April 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Tergniet is ideaal geleë as jy Mosselbaai wil besoek. Alles is binne 'n paar minute in bereik.
Gerhard G. - 1st April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Baie veilig en skoon.
Debbie P. - 1st April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem.
Kallie V. - 1st April 2019
staying in Robberg, Tuinroete
Bevredigend.
André B. - 1st April 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Goeie omgewing.
Liesie V. - 1st April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Hoop die reën kom gou!
Abduragmaan R. - 1st April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Wonderful place to be at definitely going back there soon.
Raymon C. - 1st April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die beste!
Monica D. - 1st April 2019
staying in George, Tuinroete
Dorp en skoon en mense is vriendelike.
Elmarie V. - 1st April 2019
staying in George, Tuinroete
Puik vakansiedorp en omgewing.
Ronelle D. - 1st April 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Ek kan julle 11/10 gee vir die netheid van Heroldsbaai. Dankie dat julle vir ons 'n veilige vakansie bied. Dankie vir die Lewensredders wat altyd wakker en op hulle pos is.
Jana B. - 1st April 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is ideaal vir 'n rustige wegbreek, ver van alles kommersieel af!
Johann W. - 1st April 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
'n Fantastiese plek vir 'n gesinsvakansie.
Jacques V. - 1st April 2019
staying in Glen Barrie, Tuinroete
Beautiful.
Roslin M. - 1st April 2019
staying in Lake Brenton, Tuinroete
Definitely will go there again.
Anel F. - 1st April 2019
staying in George, Tuinroete
Baie nice!
Marlene O. - 1st April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Heerlike plek.
Anlen K. - 1st April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Dit was my eerste keer in Oudsthoorn en toe met die KKNK en wat 'n wonderlike plek vir die groot saamtrek. Almal is gasvry, maak nie saak by watter winkel jy is nie - al is dit die Pick en Pay. Almal is behulpsaam en die dorp het beautiful gelyk met al die gehekelde lappies wat orals hang. Ons het heerlik geëet by Smitswinkel, die Abattoir besoek en ook 'n draai gemaak by Wandelpad en Karusa - alles wonderlike bestemmings.
Johannes V. - 31st March 2019
staying in Campher's Drift, Tuinroete
Pragtig, boomryk en rustig en baie spasie.
Lise L. - 31st March 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekker Afrikaanse atmosfeer. 'n Mens voel veilig, kuier lekker en ontspan heerlik. Hartenbos het ook baie oulike winkeltjies in die voorbaai, asook goeie restaurante. Geen rede om ver te ry nie. Die ATKV se waterpark hou ook kinders besig vir ure. Dit is 'n regte vakansiedorp, hoogs aan te beveel.
Riaan H. - 31st March 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Baie sentraal geleë en naby alles wat jy nodig het.
Liska V. - 31st March 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Vriendelike inwoners. Bote beskikbaar om op rivier of see te hengel. Oulike winkel waar jy bykans enige iets kan koop. Heerlike varsgebakte brood en vetkoek.
Magda L. - 31st March 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Ek hoop om volgende keer langer te bly en 'n visete te geniet.
John L. - 31st March 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Ongelooflike plek. Was vir my eerste keer daar 15 jaar gelede en het myself gesê ek gaan een middag terugkeer. Ek het en is so bly om te sien die Plek het nie agteruit gegaan nie, die intimiteit en prentjiemooi is nog daar.
Rudi H. - 30th March 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige klein plekkie, heerlike restaurant, droë hout en als wat jy benodig. Verblyf redelik billik.
Marlene B. - 30th March 2019
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Dit is sekerlik die mooiste plek in SA.
Ezelle S. - 30th March 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie mooi skoon en veilige dorp.
Karen B. - 30th March 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
As jy dit besoek wil jy darem die see hoor as jy dit nie kan sien nie. Dit was teleurstellend om net motors te hoor en geen see te ruik, hoor of sien nie.
Russell S. - 30th March 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Ligging is uitstekend.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za