Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Ansie V. - 23rd April 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Stukkie hemel op aarde!
Johan F. - 23rd April 2019
staying in Tuinroete
Asemrowend mooi gedeelte van die land om te besoek en deur te reis.
Adrie S. - 23rd April 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker dorp met baie dinge om te doen.
Lelani K. - 23rd April 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Fantasties!
Werner D. - 23rd April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Die atmosfeer is wonderlik. Skoon omgewing en veilig.
Dinie V. - 23rd April 2019
staying in George, Tuinroete
George bied iets vir almal. Sal nie omgee om daar te bly nie.
Zulfah M. - 23rd April 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
If you in to art and mosaic, this is the definite place to visit.
Liezl F. - 23rd April 2019
staying in George, Tuinroete
Sal graag daar wil bly. Netjies, skoon en veilige dorp.
Brenda M. - 23rd April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Mooi en asemrowend.
Samantha L. - 23rd April 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Beautiful, friendly place. Lots to do!
Danie N. - 23rd April 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Rustige omgewing en naby die see.
Bergh V. - 23rd April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Ons verlang klaar terug, na die pragtige plek en die vriendelike mense.Tot weersiens.
Marinda D. - 23rd April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos het vir my sy vakansie-gevoel verloor met die moderne oprigting van die winkelsentrum.
Steven W. - 22nd April 2019
staying in George, Tuinroete
Pragtige juweel met pragtige mense.
Daniel A. - 22nd April 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Sal dit enige tyd weer bespreek. Is baie maklik geleë en jy kan enige rigting in beweeg per voertuig of selfs stap.
Naude A. - 22nd April 2019
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Pragtig en mooi onderhou.
Willie V. - 21st April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die beste vakansieplek.
Liezel R. - 21st April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Ons het baie rond gery, want ons hou daarvan om na ander naby geleë plekke ook te gaan. Die dorp is pragtig en baie skoon. Het orals vriendelik diens ontvang.
Chris J. - 20th April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Indien jy na rustigheid en egte Afrikaner gasvryheid soek maar nog steeds die nodige infrastruktuur benodig is Stilbaai die plek vir jou.
Chris J. - 20th April 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Beslis een van die mooiste minder bekende strande in ons land. 'n Móét vir diegene wat hou van fotografie, stap en rustigheid.
Casper L. - 20th April 2019
staying in Costa Sarda, Tuinroete
Mooi groen en lekker plek om in te bly.
Phillip V. - 19th April 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Wens daar is 'n kafee wat net nodigste bied dan hoef mens in 'n week te ry nie.
Phillip V. - 19th April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
'n Wow dorp en baie veilig en so skoon.
Candice C. - 19th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige ou dorpie met waardes.
Mariska V. - 18th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Bietjie min besienswaardighede en dinge om te doen. Bootritte nie beskikbaar buite seisoen deur die week nie en as daar te min mense is oor naweke word die ritte gekanselleer.
Madelein S. - 18th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Love die energie en ligging!
Petrus S. - 17th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekend.
Colin C. - 17th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Great places to visit for the bucket list. The Cango Caves is a must with a professional guides and staff that are friendly who greet everyone with warmth. A lovely destination to visit.
Irmgard W. - 17th April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
A lovely seaside village for a great, quiet holiday with Stilbaai close enough to do the shopping you need to do for groceries and necessities.
Ernst S. - 17th April 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Baie vriendelike mense, 'n pragtige dorpie, sal hier wil aftree!
Steven V. - 17th April 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Kies gerus Brenton-on-Sea vir jul volgende wegbreeknaweek.
Johan S. - 17th April 2019
staying in Uniondale, Tuinroete
'n Baie mooi dorpie.
L K. - 16th April 2019
staying in Ruigtevlei, Tuinroete
Beeldskone natuur.
Andre D. - 16th April 2019
staying in George, Tuinroete
Daar is soveel "versteekte juwele" om George om te besoek wat George 'n baie gewilde toeriste-/vakansie-bestemming maak en George is nie verniet aangewys as die beste plek in die land om in te bly nie.
Liz S. - 16th April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Lekker gekuier al het dit gereën. Was by paling voering en Inverroche Gin Distillers, aangename gemeenskap.
Monique J. - 16th April 2019
staying in Robberg, Tuinroete
Most eye catching place ever, I'll definitely be back.
David P. - 16th April 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Dit is die kant waar jy gaan om te rus, maar is steeds om die draai van Knysna.
Rita B. - 15th April 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Skoon en polisie en sekuriteit is sigbaar wat 'n mens gemoedsrus gee.
Retief V. - 15th April 2019
staying in Paradys, Tuinroete
Baie om te sien.
Samantha V. - 15th April 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Best location and a must for all to try at least once.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za