Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Die treinmuseum is 'n belewenis, maar kort definitief aandag en beter personeel aan diens. Die Botaniese tuine is 'n "moet-sien". Reisigers moet beslis 'n draai gaan maak by Lancewood se fabriekswinkel vir fantastiese winskopies."
"Stilbaai is die rustigheid van self, heerlike vis en kalamari op hawe geniet en die kunswerk van die ou kar tonele baie geniet. Selfs tyd spandeer op die mark wat elke Saterdag geskied met heerlike pannekoeke, wafels en egte cappuccinos. "
"Skeerhok padstal, Hooikraal slaghuis, Biltong slaghuis in die dorp, Kanetberg roetes, ens. Als van die beste. Heidelberg bied baie vir so 'n klein dorpie. Skoon, netjies en veilig."
"I had no idea how beautiful Mossel Bay was, we travelled all over, the Kingfisher resturant at the harbour was great, don;t miss out on the old main road, gin making, wine tasting. Got it all."
"Baie mooi plekkie met die nodige winkels wat naby mekaar geleë is. Lekker kos ook!"
"It's a perfect holiday destination. Pristine beaches, lots to do in Garden Route."
"It is a very friendly place and beautiful beaches and has lots of good food."
"Dis 'n baie rustige en pragtig dorp met vriendelike mense en baie behulpsaam. 'n Mens voel soos 'n inwoner."
"Tuinroete in my opinie die mooiste deel in Suid Afrika. Dit is beslis 'n pragtige en ideale toeriste destinasie met hope potensiaal om as die voorkeur-toeristebestemming gekroon te word."