Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23271 resensies.
Pierre C. - 23rd March 2020
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Ek beveel dit met lof aan vir wegbreeksessie.
Monique S. - 23rd March 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie rustige mooi vakansie-oord.
Dick S. - 23rd March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie vriendelike mense.
Corrie T. - 23rd March 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Waarskynlik die mooiste plek in Suid-Afrika. Sou graag meer tyd daar wou spandeer eendag.
Pieter V. - 23rd March 2020
staying in Riviersonderend, Wes-Kaap
Riviersonderend is maar 'n dorpie waar daar min aangaan. In hierdie tyd is dit moeilik te oordeel.
Sam S. - 23rd March 2020
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en goeie toeristebestemming.
Bernice S. - 23rd March 2020
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Pragtige area.
Hilda U. - 23rd March 2020
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie.
Karen W. - 23rd March 2020
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Lovely residential area with access to forest and mountain walks, quiet and secure. Not much to do as a tourist, but for business travel it was ideal location, as close to all.
Etheline B. - 23rd March 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dorp is baie skoon. Permanente inwoners is so trots op hulle plek en ook baie streng oor hulle reëls! 'n Mens voel veilig in die dorp.
Daphne B. - 23rd March 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Easy access from Cape Town. So many wine farms to choose from and breathtaking scenery.
André V. - 23rd March 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Die skoonste strand wat ons in 'n lang tyd gesien het!
Marga L. - 23rd March 2020
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Lieflike omgewing.
Warren S. - 23rd March 2020
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Neem eerder genoeg kos en drinkgoed saam, Saterdag was 'n nagmerrie in Citrusdal met al die banke se ATM's aflyn en met Spar wat net 10 mense op 'n slag inlaat, was die wagtydperke net te lank. Ons het wel reggekom by die Spar op die N7 se Foodstore.
Beaulah F. - 23rd March 2020
staying in Malgas, Wes-Kaap
Rustig en veilig.
Christa T. - 23rd March 2020
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Location is perfect.
Elmari H. - 23rd March 2020
staying in Wellington, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Schalk B. - 22nd March 2020
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Normale woonbuurt.
Mandie V. - 22nd March 2020
staying in Darling, Wes-Kaap
Dis 'n plek om te waardeer en te geniet.
Yvonne T. - 22nd March 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is a great holiday destination with all the necessary amenities close by.
Priscilla B. - 22nd March 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie mooi deel van ons land. Interessante buitemuurse aktiwiteite vir die avontuurlustiges!
Loni E. - 22nd March 2020
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
See stars.
Pierre D. - 22nd March 2020
staying in Mowbray, Wes-Kaap
Sentraal geleë om alle besienswaardighede van Kaapstad en skiereiland vinnig te kan bereik.
Vihaan J. - 22nd March 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
See stars.
Rina G. - 22nd March 2020
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Die Boord is 'n rustige en mooi woonbuurt.
Johannes K. - 22nd March 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorp en geboue.
Ina D. - 21st March 2020
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Die Klein-Karoo was op sy mooiste! 'n Ware Hartsplek!
Marietjie H. - 21st March 2020
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Heerlike restaurante. Naby die see.
Gabrielle A. - 21st March 2020
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Very pretty on the sea side. Fresh sea air is a privilege.
Antoinette R. - 21st March 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Was baie lekker.
Piet M. - 21st March 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Soos altyd sielsbevredigend.
Marchalaine D. - 21st March 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
I love this place.
Cathrien B. - 21st March 2020
staying in Worcester, Wes-Kaap
We just love Worcester for the people and the mountains.
Marnelle R. - 21st March 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dis 'n stil, pragtige dorpie.
Desiree S. - 20th March 2020
staying in Arniston, Wes-Kaap
A lovely place to relax, swim take long walks on the beach, visit the cave and buy fresh fish out of the boat, from the Harbour. Willenes is a cozy little family restaurant on the beach if you don't feel like cooking.
Frikkie S. - 20th March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Aangename toeristebestemming.
Sonia V. - 20th March 2020
staying in Bellville, Wes-Kaap
Lekker plek.
Jaco V. - 20th March 2020
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Dit is baie mooi daar, die motors en vragmorots ry net soos mal goed deur die dorp.
Hannelie V. - 20th March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en unieke argitektuur.
Ronelle . - 20th March 2020
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Die vallei is totaal onder-bemark as 'n toeristebestemming. Dis 'n asemrowende vallei wat geweldig baie aanbied vir toerisme.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za