Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Die dorp is baie verwaarloos wat jammer is, want die blomme is so mooi gewees en die mense baie vriendelik. Net jammer die munisipaliteit laat die dorp so agteruitgaan. Strate in swak toestand en baie geboue is verwaarloos."
"Improve on the small details that have an effect on a customers stay."
"It would be lovely for family to travel to Saldanha for holiday. Saldanha is a quiet place."
"Dorp het ietwat vuil en vervalle gelyk. Ons glo dit was maar a.g.v. die groot oorstromings in Junie 2023."
"Doen jou huiswerk vooraf sodat jy weet wat jy alles kan doen, afhangende van jou belangstelling en seisoen van die jaar."