Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37514 resensies.
Jacqueline P. - 4th February 2018
staying in Fresnaye, Wes-Kaap
Mooie wijk.
Carmen T. - 4th February 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lieflike plek!
Otto G. - 4th February 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Winderig, baie winderig.
Rita B. - 4th February 2018
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Heerlijk om er enkele dagen tussenuit te zijn.
Luc V. - 4th February 2018
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Tamboerskloof is a nice area and close to all important touristic places. There are lot's of restaurants close by and it's becoming very popular.
Leonie V. - 4th February 2018
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Pragtige tuine, uitsig op berge ongelooflik.
Denwyne J. - 3rd February 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Rustige dorp met vriendelike mense.
Johan P. - 3rd February 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Blykbaar geen waterskaarste. Net 1 uur vanaf Kaapse lughawe.
Madeleine N. - 3rd February 2018
staying in George, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Joretha V. - 2nd February 2018
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Great place! Country Hotel Laingsburg het top potjiekos! Probeer gerus die afval!
Noleen P. - 2nd February 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Uitstekende plek. Ek sal daarvan hou om in Hartenbos te bly.
Anneke N. - 2nd February 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Mooi, skilderagtige dorp met vriendelike mense!
Nadine N. - 2nd February 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Klein dorpie met lieflike mense en lekker restaurante!
Thomas S. - 2nd February 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Rustigheid van 'n klein dorpie, maar naby genoeg aan die geriewe en voordele wat Hermanus bied.
Adam K. - 2nd February 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Too little Halaal restaurants in Hermanus.
Madelein J. - 2nd February 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die getypoel is ontsettend vuil. Ek het nie kans gesien dat my 3-jarige seuntjie daarin swem nie. As die munisipaliteit net daaraan kan aandag gee. Ek het daar op die slyk geval met my seuntjie en my ligamente die Sondag geskeur.
Cornelia C. - 2nd February 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Bietjie min restaurante om by te eet.
Hyla M. - 2nd February 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Interessant.
Corinne S. - 1st February 2018
staying in George, Wes-Kaap
Offers a variety of outdoor activities.
Werner B. - 1st February 2018
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
Great place to stay. Lovely atmosphere and great sea views. Very vibey and accessible for walking and jogging. Great restaurants.
Riaan L. - 1st February 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie goeie vakansiebestemming.
Laurette May P. - 1st February 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
A lovely place to visit.
Genevieve M. - 1st February 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Small town, great for weekends away that are about getting out of the city and somewhere small, quiet and out of the way. Great restaurants and a wonderful area to explore. More of a mature getaway, as there is only a beach, restaurants and a few shops. Really quaint and arty village.
Dancun G. - 1st February 2018
staying in Duynefontein, Wes-Kaap
Goeie ligging.
Lu V. - 1st February 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
'n Regte sandveld-atmosfeer wat dit 'n pluspunt maak om weer te besoek.
Dhashnie P. - 1st February 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Beautiful area, beach was close and close to everything I wanted to do. Overall, I love the area.
Marile V. - 1st February 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Die perfekte bestemming omdat dit so sentraal geleë is - naby aan die meeste wynroetes, Kaapstad en, natuurlik, Bloubergstrand.
Isabell D. - 31st January 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Awesome kliëntediens! Net jammer die apteek het bankrot gespeel.
Michelle P. - 31st January 2018
staying in Napier, Wes-Kaap
Almal in die omgewing was baie gasvry. Ek het daarvan gehou om op die voorstoepie te sit in die oggend, en almal wat daar verbystap het gegroet. Het die rustigheid geniet.
Susan V. - 31st January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker Afrikaans.
Kobus V. - 31st January 2018
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Brandwacht is baie skoon, rustig en veilig.
Neville G. - 31st January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
'n Baie oulike dorpie. Perfekte ligging, naby die Kaap, en als wat 'n mens kort is op die dorp by die Spar. Verder het Yzerfontein heelwat lekker winkeltjies en koffiehuise. Sal dit beslis vir ander aanbeveel.
Hannelie D. - 31st January 2018
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
.
Hilda B. - 31st January 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Mal oor Stellenbosch. Hy is lekker sentraal geleë vir besoeke aan die wynplase. Ons was daar op 'n Sondagaand en daar was steeds winkeltjies en eetplekke oop. Die strate is baie skoon! Inwoners het 'n kultuur van patriotisme. Sal beslis weer kom kuier, maar dan net bietjie langer bly.
Esmé B. - 31st January 2018
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
As jy wil wegkom van alles en lief is vir visvang, sal ek Gouritsmond ten sterkste aanbeveel.
Winnie S. - 31st January 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Een van ons gunstelingplekke, my hart lê daar.
Shawn B. - 31st January 2018
staying in Kenridge, Wes-Kaap
Recommended to anyone who plans a stay in Cape Town, especially if you are looking for a central area close to everything.
Janine K. - 30th January 2018
staying in Heidelberg, Wes-Kaap
A charming yet to be discovered destination. In a beautiful setting, just off the N2 highway and central to many Garden Route destinations. Take a very interesting historical walk through the town. Clean, peaceful, and friendly people.
Patricia M. - 30th January 2018
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Small town with beach where you can take walks or relax. It is probably not perfect for swimming and considered not very safe once you go to Noordhoek Beach. The area has pretty nice houses and is safe and calm. We very much enjoyed staying here.
Stephan Z. - 30th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
The Black Swan Restaurant... baie lekker eetplek en waarde vir jou geld.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]