Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Lana D. - 10th March 2017
staying in Constantia, Wes-Kaap
Very beautiful with so much to offer.
Sakkie W. - 10th March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Word aanbeveel - dis 'n wonderlike vakansiedorp.
Johan D. - 10th March 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Maak seker jul besoek voëleiland.
Louis D. - 10th March 2017
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Enrico's is the best restaurant in the area.
Meryl L. - 10th March 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Lieflike plek.
Kenneth G. - 10th March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
As die padwerke en wandelpad eers klaar is, sal dit `n groot verbetering aanbring as wat dit voorheen was.
Hendrik W. - 10th March 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield het 'n paar winkeltjies waar jy ornamente of geskenkies kan koop vir die persone wat by die huis agterbly. Almal soek mos altyd ietsie as jy terugkeer huis toe. Daar is veral antieke motors wat n groot belangstelling vir alle mans is en daar is definitief baie ou karre. Sedgefield is n klein dorpie en baie skoon en rustig.
Leon C. - 10th March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Sjarmante dorpie, klein maar het lewe, beeldskoon en stilte wanneer jy dit die nodigste het.
Daniel S. - 9th March 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Die gemeenskap sal moet aandag gee aan die kinders wat op 'n Sondag in die middedorp bedel. Dit is 'n irritasie as 'n mens rustig wil rondstap tussen die winkels wat oop is en kinders volg jou.
Maurien J. - 9th March 2017
staying in Blanco, Wes-Kaap
Blanco is fine. It's about halfway between Mossel Bay and Knysna.
Maretha P. - 9th March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie om te doen en great vir fietsryers, stappers. Daar's ook lekker eetplekke.
Lutasha N. - 9th March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Clean and friendly environment!
Carlo F. - 9th March 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
Definief 'n uitstekende basis van waar jy die hele asemrowende Slanghoekvallei kan verken!
Shodika S. - 9th March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ek hou baie van Hermanus. Dis 'n plek vol toeriste en die see daar is fantasties.
Helena J. - 9th March 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die omgewing is baie mooi. Gebruik as deurgang na Kaapstad.
Elsabe D. - 9th March 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Lieflike area - pragtige natuurskoon met heerlike restaurante en besienswaardighede net 'n paar kilometers verder. Definitief die moeite werd om daar tuis te gaan.
Jean L. - 9th March 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker by die see.
Alicia B. - 9th March 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Daar is nie baie akkommodasie vir mense wat graag naby trouvenues wil bly nie. Veral met kinders. Van die plekke wat wel in die omgewing van Caledon is, is bitter ver, mense met kinders wil naby wees. Dit is ook baie duur vir gaste om te oornag. Sommige plekke laat kinders toe maar moet vol prys betaal. Of ekstra kamers boek. Ek voel as jou kind in elk geval deur die loop van die nag by jou kom inkruip hoekom dan ektra betaal vir 'n kamer waar hy nie eens in slaap nie.
Stacey U. - 9th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi klein dorpie en alles is na aan mekaar, die mense daar baie vriendelik.
Jp F. - 9th March 2017
staying in Tygervallei, Wes-Kaap
Sal enige persoon aanraai om daar te bly, uitstekende diens en baie netjiese woonstelle.
Elizabeth M. - 9th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die Voorstrandt Restaurant word beslis aanbeveel.
Ilse V. - 9th March 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekker surf spot.
Karen G. - 9th March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
100% fantastic as a tourist destination. Beautiful sights. Friendly people, friendly city. Will definitely go back, as our time was too little. Will highly recommend and refer.
Marlinda V. - 9th March 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
As toeristebestemming word hierdie dorpie hopeloos onderskat. Vermy die hoofdorp op 'n Saterdagoggend en besoek die wynplase vir rustigheid. Sondag is die ideale dag om Kerkstraat te verken, op jou eie of as deel van 'n begeleide toer.
Georina W. - 9th March 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
As jy wil wegkom uit die stad se gewoel en stilte en oop, lieflike strande verkies, is hierdie jou bestemming. Vir ons behoeftes van die naweek was alles voldoende. Ek is wel bekommerd oor die groot hoeveelheid stukkende bottels wat ek opgetel het op die strand, maar besef dat dit maar 'n algemene probleem is by strandplekke.
Wina V. - 9th March 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Gesellige dorpie met verskeie restaurante om van te kies.
Piet V. - 9th March 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het 'n troue en onthaal by Seval Olive Boutique se venue bygewoon, wat ons meer as beïndruk het - pragtig en 'n oase in daai dorre gedeelte.
Volker S. - 9th March 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Baie mooi!
Morne E. - 9th March 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Lekker stil plek met genoeg om te doen.
Cisca B. - 9th March 2017
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Ons was mal oor Brenton-on-Sea se ongekunstelde kusdorp-atmosfeer en ook verras met onverwagse luukshede soos die deli en restaurant.
Zildene Suezane J. - 9th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is vir my hartseer om te sien dat soveel onwettige krewe gevang word en in plastieksakke rond gedra word. Sou graag wou sien dat daar daadwerklik gepatroleer sou word daarteen.
Bernard M. - 9th March 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
I believe that everyone should spend a night or two in this town, and not only drive through on your way to the ocean, or on your way back home!
Alida M. - 9th March 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
We were only in Wilderness for a day, but it felt like a week! So beautiful and relaxing - a gem to be sure. The Map of Africa is well worth the trip into the hillside. Gorgeous place - we will have to come and explore some more. The beaches still seem untouched and pristine. Can definitely recommend a long stay in this area if you need to clear your head.
Hein K. - 9th March 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Die perkekte plek om te gaan rus.
Melanie L. - 9th March 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is die mooiste ou dorpie en ons was so beïndruk met die restaurante! Het bitter lekker geëet!
Vyonne S. - 9th March 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Die mense is baie bedagsaam.
Imke S. - 9th March 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Skoon, vriendelike mense, stunning see, 'n wonderlike plek om te ontspan!
Johandre B. - 9th March 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is 'n besonderse mooi bestemming met die pragtigste uitsigte en vriendelikste mense!
Frieda S. - 8th March 2017
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Flaminke was 'n hoogtepunt.
Alison V. - 8th March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dus 'n baie nice plek. Hulle moet dalk nog 'n groot handelaar en eetplekkies by kry.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za