Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"Ons gasheer het ons na Doepies versus waar one heerlik geëet het. Ons het Bokkomlaan en sy geskiedenis ook baie geniet."
"Dis 'n pragtige plek met mooi uitsig. Dis lekker ruim en smaaklik ingerig en goed geleë."
"Dit was lekker om vir my kinders die walvis te kan wys. Baie lekker rustige plek."
"Hartenbos is die plek vir my. Dit was opvallend hoe skoon dit is. Geen papiere wat rondlê. Mense ook baie vriendelik. "
"Beautiful place to visit for family, couples or alone. So much to see, taste and visit. A must see and after your visit you will want to relocate!"
"Oulik klein dorpie. Net baie duur in die dorp en niks in die dorp self om te doen nie. Alles is om die drop of in Robertson."
"This is a wonderful and amazing area. A must for anyone to experience. Totally awesome!"
"Mooi natuurskoon, rustig en veilig. Naby Weskus Nas Park, Langebaan asook Darling. Goeie plek as basis om die omgewing te verken. "
"Yes, we prefer West Coast and Bloubergstrand (easy access to city centre). We visit at least once a year from PE."
"Ek sal aanbeveel dat die huis diefwering onder kry aangesien daar ingebreek is gedurende ons kuiertjie by die huis. Verder was dit fantasties!"
"A serene, quiet, beautiful little town with the friendliest people and the most awesome surrounding mountains."
"Lovely and friendly village, perfect for ambling about through shops and cafe's- great vibe at the Saturday morning market. "
"Sal graag weer van Villa Maria gebruik maak wanneer ons George besoek, hetsy vir besigheid of vakansie. "