Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Rowena B. - 31st October 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos gee n lekker onstpanningsgevoel sodra jy die plekkie binne ry. Ek vertrou dat die nuwe speelparke wat gebou word nie te duur sal wees nie. Ek sal baie beslis weer by Suidersee 'n bespreking maak! Thumbs up for Suidersee! You guys rock!
Marina K. - 31st October 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lieflike dorpie! Wens ons het langer tyd gehad om dit te besigtig.
Venetia H. - 31st October 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing en dorp.
Louize D. - 31st October 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is 'n wonderlike dorp met 'n baie lekker restaurant.
Louise L. - 31st October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die dorp is skoon en mense is vriendelik. Nie veel om te doen in die dorp.
Connie P. - 31st October 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige, rustige vakansie bestemming met baie vriendelike mense. Heerlike ondervinding gewees.
John L. - 31st October 2016
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Skoon en netjies.
Andries S. - 31st October 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Daar is niks, daarom is dit lekker!
Louize D. - 31st October 2016
staying in Woodbridge Island, Wes-Kaap
Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see.
Christa L. - 31st October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is die mooiste plekkie en lieflike strand. Groot wenner.
Johannes B. - 30th October 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Ideaal vir een nag verblyf of naweek.
Ronel R. - 30th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plekkie om uit te span en die nog plattelandse kusdorp se vriendelikheid te geniet.
Ronel R. - 30th October 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dwarskersbos is 'n heerlike strand om vakansie te hou. Modern maar tog nog ongerep in die natuur.
Martin P. - 29th October 2016
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Milnerton (in particular the beach end) seemed an okay area but certainly not like the areas around Sea Point down to Camps Bay Beach. While close to the beach, it was not that close to shops and the Waterfront but not too far either.
Drienie S. - 29th October 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë, 45 km na Kaapstad, 15 km na Blouberg en Paternoster ook net om die draai, wat 'n belewenis, met pragtige plekke op die roete. Lekkerste kos geëet by "Die Damhuis". Kan die plekkie aanbeveel met oop gemoed. Sal definitief weer hier kom kuier.
P. W. - 29th October 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dis die skoonste en mooiste dorpie wat ek in n baie lang tyd gesien het. Die mense is vriendelik en die omgewing baie ryk aan geskiedenis. Enige fotograaf se droom!
Klaus R. - 29th October 2016
staying in Milnerton, Wes-Kaap
In our opinion, Milnerton is a nice place to have an enjoyable holiday.
Martie B. - 28th October 2016
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Keurboomstrand is 'n moet sien plek. Daar is so baie om te doen, met die mooiste, skoonste strande.
Gretha A. - 28th October 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lieflike omgewing met 'n baie ontspannende effek op die siel.
Juanita K. - 28th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Mens vergeet net dat die son laat sak en veral op 'n Sondag sukkel jy om 'n eetplekkie te kry.
Marietjie V. - 28th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit bly steeds 'n vriendelike dorp. Baie vir toeriste om te doen en ervaar. Naby geleë aan Kaapstad, wynroete, ens.
Jacobus V. - 28th October 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Pragtige omgewing!
Claudette M. - 28th October 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp! Oulike winkels en die nuwe Zipline by die Kango-grotte is 'n moet om te probeer. Heerlik op die stoep gesit en 'n drankie geniet by die restaurant waar Zipline eindig! Vriendelike personeel!
Jeanne T. - 28th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
We walked along the beach towards the restaurant close by and not once did we feel unsafe or threatened.
Emmie N. - 28th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Awesome, skoon baie gerieflik, restaurante het heerlike kos. Moyo het die beste buffet ontbyt.
Louisa D. - 28th October 2016
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Pragtige boomryke deel van George.
Elisma M. - 28th October 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Ons het slegs die eenheid gebruik vir slaapplek en was nie in Bellville rond nie.
Gerhard V. - 27th October 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Die omgewing is ongelooflik, en ek is mal oor die Klein Karoo.
Andy - Jon W. - 27th October 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Sal graag van die kettingrestaurante daar wil sien.
Hester M. - 27th October 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Pragtige baai. Hoewel daar nie eintlik restaurante op die baai area is nie. Alles is ver daarvandaan.
Hester M. - 27th October 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Saldanha is 'n hawedorp, so daar gaan nie veel aan nie. Die omgewing is pragtig en baie mooi om in rond te ry en eetplekkies uit te probeer.
Chantel J. - 27th October 2016
staying in Victoriabaai, Wes-Kaap
Victoria Bay is heerlik en rustig. Klein strandjie met sekuriteit en 'n heerlike restaurant.
Ronell M. - 27th October 2016
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
'n Heerlike vakansieplek.
Gerhardt K. - 27th October 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Rustig.
Lynne S. - 27th October 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Love Yzerfontein!
Jaco J. - 27th October 2016
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
'n Heerlike plek met 'n wonderlike atmosfeer en aangename winkels en eetplekke.
Ruaan J. - 27th October 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met beautiful plekkies! Die Thali Thali Game Reserve was wonderlik! Fossielpark so interessant, 'n stop die moeite werd!
Edwin A. - 27th October 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Ons het meer Walvisse in Witsand gesien as Hermanus. Hier kan jy lekker rus.
Erika P. - 27th October 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Ons was net bietjie bang om op die strand rond te loop. Meer veiligheid op strand word aanbeveel want ons was deur een van die inwoners aanbeveel om liefs nie so alleen op strand te loop nie want hy was al helder-oordag aangeval. Verder is Saldanha n lekker plek om jou vakansie te geniet.
Enola V. - 27th October 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Baie mooi daar!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za