Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5258 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5258 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Rykies Retreat Self-catering is 'n vakansiewoonstel in Yzerfontein wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk. Die eiendom bestaan uit 2 eenhede met ononderbroke see-uitsigte vanaf die stoep, slaapkamer, kombuis en stort....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredenburg, Weskus

Apollo Selfsorg is in 'n stil buurt in Vredenburg geleë en bied moderne verblyf vir 2. Die eenheid is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n lessenaar, WiF...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhynsdorp. Dit is die ideale plek vir reisigers op die N7-hoofroete, sakelui in die gebied, toeriste om...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 200
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Onstukihemel is 'n seefront-selfsorgvakansiehuis wat in Dwarskersbos geleë is. Dié kusdorpie is aan die Weskus en spog met 'n magdom doendinge soos swem, stap, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes. Dié huis is smaak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen, Weskus

Mandoryn Nege is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis teen die kanaal in Port Owen. Hierdie luukse eiendom is aan die rustige, pragtige Weskus geleë waar jy kan ontspan en die son dophou soos hy wegsink agte...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Weskus

Remote Locations West Coast Beach Camp is ‘n tydelike kamp wat van 23 Augustus tot 27 September 2020 vir die blomseisoen opgestel word. Gaste kan hierdie unieke ervaring in ‘n luukse kamp in die ZevenPuts Privaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Weskus

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand. Ons het 3 gerieflike...

10% af Aanbod!
VanafR6 000
R5 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Owen, Weskus

The Waterfront is 'n luukse gastehuis met lugversorging wat geskik is vir selfsorgverblyf. Dit is op die waterfront in die Port Owen Marina aan die Kaapse Weskus. Dié 5-ster verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk m...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Golden Mile, Weskus

La Passion is 'n lieflike selfsorg-eenheid met sy eie privaat ingang wat in St. Helenabaai sowat 250 m van die strand af geleë is. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea he...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Die Rooi Granaat is 'n gerieflike eenheid in Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen. Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za