Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5897 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5897 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Skiathos, Weskus

10 Syros Street, Skiathos Bay is 'n dubbelverdiepinghuis in Langebaan wat ingerig is vir selfsorg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe aan die Weskus. Die huis is volledi...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Lugkasteel is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein wat spog met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Die huis is ongeveer 250 m² groot, het 3 slaapkamers o...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Die Weskus Hokkie is op die plaas Steenbokfontein geleë, 8 km buite Lambertsbaai. Dis ideaal vir mense wat lief is vir die natuur en buitelewe en die wat net in die natuur wil ontspan. Vir branderplankryers is dit ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Karibu in Paternoster is net 100 m vanaf die strand langs 'n dam geleë. Voëls is volop hier en saans sal jy kan luister na kwakende paddas. Selfsorg-gasteverblyf word in 'n aparte vleuel van die huis gebied. Die...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Columbine, Weskus

Forever Blue bied verblyf in St. Helenabaai met 'n lieflike uitsig oor die hawe, die baai en die omliggende omgewing. Gaste kan van 2 eenhede kies, elkeen het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die eenhede i...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR700
R525
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Laaiplek, Weskus

Pikkewyn bied 2 verblyfopsies in ruim selfsorghuise wat geskik is vir 8 in Laaiplek, net 700 m van Rooibaai af. Elke eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Elke kamer het 'n dubbelbe...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Seahorse Inn is in Shelley Point in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 2 slaa...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen, Weskus

Mandoryn Nege is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis teen die kanaal in Port Owen. Hierdie luukse eiendom is aan die rustige, pragtige Weskus geleë waar jy kan ontspan en die son dophou soos hy wegsink agte...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Croeso Guest House is in Country Club in Langebaan geleë. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede en 2 kamers met en suite-badkamer. Elke gaste-een...

Vanaf
R4 680
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Rooisee is 'n bekoorlike, afgewitte strandkothuis op 'n privaat plaas in die Weskusdorpie Yzerfontein. Dié kothuis het direkte toegang tot die strand en het 'n privaat houtdek bo-op die strand se duine wat via trap...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Potters Rest Paternoster bied gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Paternoster. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika. Daar is verblyf in 2 aparte eenhede ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Soli deo Gloria is in Paternoster, een van die oudste visserdorpies aan die Weskus en 145 km noord vanaf Kaapstad. Die area bied verskeie doendinge, soos walvis-, dolfyn-, rob-, pikkewyn- en voëlkyk, kajakvaart, vl...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Dolphin House is 'n gerieflike, ruim selfsorg-eenheid op die grondvloer van die huis wat perfek in die prentjiemooi hawedorpie, Yzerfontein, aan die Weskus geleë is. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkame...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Langebaan-On-Sea is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Langebaan. Dié verblyf is 'n ideale afsaalplek vir gaste wat naby die dorp se besienswaardighede en geriewe wil wees. Die verblyf sluit nie enig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Weskus

Strandfontein Apartment is 'n netjiese selfsorgwoonstel in Strandfontein aan die Weskus. Dié eenslaapkamerwoonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die woonstel bied 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za