Geverifieerde Resensie
Border Area
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Border Area bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 924 resensies.
King Williams Town, Grens Area
Panorama Guest House"KWT is the heart of the Eastern Cape Province housing the headquarters Bisho-the provincial administration and legislature base. It links all provinces when you travel to Durban, Cape Town, or Gauteng. Small town but well kept. All your needs are met by the local businesses."
"Gaan verken die bergpasse in die omgewing. Vir seker 'n hoogtepunt van my jaar."
"Idiaal as jy nie van die stadsgeraas hou nie en net wil rustig verkeer. Alles is naby genoeg as iets tekort kom"
"Ongelukkig het dit heeltyd gereën terwyl ons daar was so ons kon nie alles ervaar wat Keimond aanbied nie."
Gxarha (Morganbaai), Grens Area
Lagoon View"Very enjoyable food and helpful staff at the Deck Restaurant. Excellent choice of seafood. Fish and chips cooked to perfection. Definitely their best seller."
"Ek hou al die afgelope 26 jaar vakansie in Gonubie. Wil op geen ander plek gaan vakansie hou nie. Die karavaanpark word tans opgeknap wat 'n bonus gaan wees. Net nie seker van die "dining hall" wat daar gebou is nie. Kampeerders gaan nie van 'n lawaai oor Desember daar hou nie."
"Koffiebaai is 'n goeie bestemming, maar die die paaie om die dorp moet opgeknap word. Die laaste dertig na die oord kon ek slegs 40 km per uur handhaaf. "
"It ia very far but also beautiful. I loved every moment of my time there. It wasn't overcrowded at all."
"Maak jou reg vir wind en 'n wonderskone omgewing! Doen moeite om die area te verken, daar is baie oulike staproetes!"
"Quiet place with nothing much to do. But that's perfect just to unwind."
"Glengariff is maar 'n klein plekkie, maar ons het die rustigheid geniet. Sal definitief weer Glengariff toe gaan."
"Vir my was dit die skoon strande in Oos-Londen. Ek en my vrou het ons tydjie terdeë geniet. Ons sal beslis weer in Oos-Londen kuier."
"Die weer was nie so aangenaam nie. Die paaie het verbetering nodig met al die slaggate! Maar ons het vir die familie gaan kuier en dit was wonderlik. Baie dankie."
"Die 4x4 en passe is besonders om te gaan ry. Ek sal net 'n ander tyd kies om te gaan, want dit brand orals. Dis nie toerisme-vriendelik nie."
"Mthatha het my aangenaam verras met alles wat dit bied in terme van diens en geriewe. Geleë in 'n werklik beeldskone deel van Suid-Afrika en gevul met baie gasvrye, vriendelike mense."
"The most underrated part of South Africa that I have ever visited. Very very beautiful especially the road to Elliot."
"Visitors should book in at Die Tuinhuisie, buy meat and biltong at the butcher, braai and take a drive through the lovely passes, the roads are perfect."