Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Oviston , Oos-Kaap

Siloam Village

"Lekker, veral as 'n mens 'n boot het. "

Rhodes, Oos-Kaap

Walkerbouts Inn - Rhodes

"Pragtige plekkie! Die inwoners doen regtig moeite om dit te bemark."

Gonubie, Oos-Kaap

The Birdhouse

"Gonubie is regtig 'n ou juweeltjie van 'n dorp. Lekke man lekke!"

Gonubie, Oos-Kaap

111 Rose and Ale

"Heerlike rustige plekkie en sal definitief weer daar wil gaan kuier. Lekker kuiertyd by die hotel op Saterdagaande en daar is tot helikopter-landingstrook. Wandelpaaie goed onderhou. Sal dit selfs oorweeg as aftree dorp."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

84 on Himeville

"Die strand is skoon. Ons besoek was buite-seisoen en dit was baie stil. Verkies meer lewe op die stand. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"The town is simply beautiful. We travelled through quite a few small Karoo towns and this one really epitomises the ideal. Quiet, relaxing and simple. The drive in and out were lovely and one really feels like you have left the rest of the world behind as you descend into the sleepy little valley. The locals were friendly and the restaurant we ate at (Karoo Lamb) was excellent. One night simply was not enough and I will definitely suggest a full weekend at least. One thing to note, of the three restaurants we enquired at, only the Karoo Lamb was licensed (with a lovely little pub round back). If you are planning on having a drink with your meal, it seems the unlicensed venues let you bring your own."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"Daar is so baie uitstappies en geleenthede om te ontdek in en om Graaff-Reinett. Well worth it om 'n paar dae in die omgewing te spandeer."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Seester Strandhuis

"Die hele gesin het Jeffreys vreeslik geniet. Groot strande en vriendelike mense. Was regtig baie lekker."

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Ietwat afgeleë, maar platteland op sy eie met sy eie bekoorlikheid. 'n Vars verandering vir 'n stadsjapie vir 'n oorslaap."

Kinibaai, Oos-Kaap

Sea Otters Lodge

"Mooi rustige seedorpie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Pragtige dorp met die mooiste kerk en oulike winkeltjies."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Kiepersol

"Fantastiese vakansiebestemming, heerlike strande. Veral Nahoon Beach is 'n lekker swemstrand. Fantastiese winkelsentrums soos Beacon Bay Retail Park, Hemingsway Mall en nog vele meer."

Port Alfred, Oos-Kaap

Hibiscus House

"Dit was ons eerste besoek, het gehou van wat ons gesien het, sal beslis weer gaan."

Rhodes, Oos-Kaap

Amanzi Empilo Bungalow

"Die man by die inligtingsentrum het soveel waardevolle inligting gegee wat beslis bygedra het dat ons Rhodes en die omgewing ten volle kon ontdek. "

Addo, Oos-Kaap

Zuurberg Mountain Village

"Selfs, behalwe die baie diere, 'n sekretarisvoël gesien."

Port Alfred, Oos-Kaap

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"Heerlike vakansiebestemming en baie om te doen. "

Gonubie, Oos-Kaap

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Gonubie is baie mooi en ons sal dit beslis aanbeveel vir enige reisiger."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Water Tower

"Besoek gerus die Dust Covers boekwinkel. Een van die beste tweedehandse boekwinkels wat ek al gesien het."

Marina Martinique, Oos-Kaap

Marina Martinique B&B

"Dit is goeie waarde vir geld en gaste word selfs per boot by die gastehuis gehaal om by die Marina Wharf te eet, en glo my die kos daar was so lekker dat ons 3 aande in 'n ry daar gaan eet het. Marina Martinique kry 12/10 vir hulle verblyf."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Will recommend it to everybody that I know. "

Somerstrand, Oos-Kaap

Alcyone

"The sea and the beach are good reasons to stay in Summerstrand :-) "

Despatch, Oos-Kaap

Studio 47

"Ek dink Despatch bied baie en die omgewing het ook baie aktiwiteite vir toeriste."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Irelander Self-catering Flats

"Pragtige Oos-Kaapse dorp. Naby Bergkwaggapark en Nieu-Betesda (Uilhuis)."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Ons het die Valley of Desolation besoek. Dit was besonders mooi."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Lekker rustig. Kom beslis weer."

Blad
Blad 201 - Wys 6001 tot 6030
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang