Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Baie mooi memories van Clarens saam met vriende en familie. Kos ens. ens. uit die boonste rakke!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Approach roads to Clarens coming from the Cape are atrocious."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya""Out of this world" Pragtige dorp, mooiste ligging. Veilig en skoon. Kan nie wag om terug te gaan nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Dit is die lekkerste plek net om 'n wegbreek te maak tussen die berge."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Clarens is nog 'n oulike plek - lekker restaurante, paar oulike winkels. Ongelukkig is daar heelwat vlooimarkte of kitswinkels van laer gehalte ook. Ek bemerk ook dat baie winkel-assistente en kelners uiters onvriendelik is. Hier en daar 'n gawe persoon. Ek is bevrees dat dit lyk asof Clarens, net soos baie van ons mooi dorpies, stadig agteruitgaan. Wens die regte bestuur kan betyds ingryp."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Oofnagverblyf is veels te min om reg te laat geskied aan die pragtige dorpie en omgewing. Ons gaan beslis terug!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa Vista Bonita 63"My fourth visit in 7 years - just cant get enough of the area and people. Such a wonderful place."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Baie mooi dorpie. Van die beste staproetes 17 km buite die dorp in die nasionale park."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Meerkat Manor"Rustige dorpie met wonderlike mense. Die atmosfeer van die dorp is net wonderlik."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Wens ek kon elke naweek na Clarens gaan. Die plek is great!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa 176 @ Clarens"Daar was minder oorspronklike kuns as wat ek verwag het, en heelwat prulwerk. Golden Gate park werd om te besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Larola Terraces"Fell in love with Clarens. Hope to be back soon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Pragtige dorp, maar soos oral anders in ons land, is die paaie sleg."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mystic Mountain Cottage"Dis voorwaar ’n juweel in die land van ons. As jy eers een keer jouself toegelaat het om daar te ontspan, is jou siel deel van daai mooi omgewing."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Four Koffie"The town has ample eateries for most tastes. It's literally on the doorstep from Lesotho border. It gives that lovely laid back feeling of the days when crime didn't exist. Great place for families when just wanna chill before venturing into Lesotho."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Charmwood"I love it. Quality of life. Vintage shops. The food - oh my gosh. Its vibrant and buzzy and beautiful."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat Private Property"Clarens bied 'n fantastiese kombinasie van baie verskillende aktiwiteite, heerlike klein restaurante, oulike winkels, ongelooflike natuurskoon en baie vriendelike inwoners. Ek sou dit veral aanbeveel vir besoekers wat in die week daarheen kan gaan indien jy 'n besige dorpie oor naweke wil vermy."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Baie oulike toeriste dorp, pryse in winkels redelik hoog, hulle mik vir oorsese toeriste. Baie om te sien in die dorp en rondom."