Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3540 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Savoy"Clarens is 'n pragtige dorpie met baie winkeltjies vir mense wat daarvan hou om rond te kyk en 'n geldjie het om te spandeer. Die restaurante is volop en maak dit maklik toeganklik om 'n ietsie te eet iewers op die roete van ontdekking. Golden Gate wat naby geleë is, maak dat Clarens 'n ideale plek is vir beide die voordele van berge en dorp."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Natuur is pragtig en vol verrassings. Mense is vriendelik en behulpsaam. Kooperasie Restuarant het die beste kos en diens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Piccolo Nido"Clarens is definitief my gunsteling plek in die hele Suid-Afrika. Altyd skoon en netjies, die dorp is vol lewe en ongelooflik vriendelik! Ek sal nog daar kom aftree!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Lusthof Guest Farm"Clarens was altyd 'n groot toeris-trekpleister, maar die dorpe val uitmekaar uit met die slegte paaie en vervalle voorkoms."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Lakeview Cottage"Oulike plek baie om te sien en netjies."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twin Towers @ Fairview Estates"Ensure that you get the keys from Meiringskloof and visit the Water Tunnels."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mooigezicht"Clarens is 'n pragtige dorp en lieflike omgewing en sal enige tyd weer teruggaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Il Castello"Ons hou van Clarens en vind telkens iets nuuts, soos die staproete in die reservaat in Desember 2020, en nou weer 'n splinternuwe restourant. Die boekwinkel is eweneens 'n belewenis."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"We love Clarens and we try to visit at least twice a year, we would come more frequently if it was at all possible."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Withuis"Rosendal is 'n pragtige, klein Vrystaatse dorpie. Baie rustig. Inwoners baie vriendelik en hulpvaardig. Oppidam Coffee Shop beslis 'n moet, baie vriendelike diens en Hennie en Rudi se kos is uitstekend. Benjamins word aanbeveel vir die allelekkerste wafels, veral die appelstrudel! Sal beslis weer teruggaan vir rus en vrede."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Lovely town to visit. We went quad biking through the mountains with Maluti Mountain Adventures, which was a gorgeous sight and would recommend it to anybody."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Dit sal goed wees as daar 'n Spar of Checkers of so tipe kettingwinkel daar opgerig kan word."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Ons was al te veel kere daar. Die winkels vir my almal dieselfde - geen nuwe idees of innovasie nie. Ek hoop Clarens dink aan nuwe aanbiedinge."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Oulike plekkie, baie mooi. Sal weer gaan eendag."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Baie lekker en soveel eetplekke om van te kies."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twin Towers @ Fairview Estates"Aside from Clarens, the towns in the area are not great, but the landscapes, mountains and the farm is amazing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Montroux Self-Catering"We absolutely love coming to Clarens. We come back every single year when we can and the town never disappoints."