Geverifieerde Resensie

Eastern Free State Highlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3496 resensies.

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Jovali

"Super lekker naweek, rustig en te veel om te eet en te drink."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mont Rouge

"We love Clarens, so much to do and see. We will be back."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Clarens Retreat

"'n Mengelmoes van kuns en kultuur. Lekker kos en mooi goeters. Bekostigbaar met supervriendelike mense."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Birchwood A & B @ Clarens

"Altyd lekker in Clarens. Interessante winkels en goeie restaurante."

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Klein dorpie met baie oulike mense en oulike eetplekke."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mont Rouge

"Baie rustige plek waar mens kan wegkom van die gejaag en roetine in die week. Daar is baie om van te kies en keur om te doen en te geniet. Mens kan baie rustig wees of baie besig wees. Ons geniet Clarens baie!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cottage Pie

"'n Pragtige dorp met ryk geskiedenis en kunstenaarsparadys. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mystic Mountain Cottage

"One of the most beautiful places I have ever seen! If you love forests, small towns, hiking, shopping and views to die for then this town is for you. Super dog-friendly! Our dogs were allowed in most the shops and restaurants and the hikes are dog friendly too. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Old Mill Drift Guest Farm

"Het dit geniet om daar rond te loop. Net jammer mens kan nie foto's neem by die winkels nie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Villa 176 @ Clarens

"We visit Clarens 2 to 3 times a year and still enjoy just the same as 15 years ago."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hannic's Retreat

"Picturesque and quaint little town with lots of gallery’s to view and lots of coffee shops to try."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Willow Villas

"Bly maar die juweel van naweekwegbreke."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Very nice little town with plenty of things to see."

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rustica Accommodation

"Dit is die oulikste plek en die Hotel is regtig aan te beveel. Lekker naby aan Clarens. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Larola Terraces

"One of the best destinations to unwind."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Gypsy Guest House Clarens

"Eerste keer wat ons hier kom. Ons kom beslis terug."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Willow Villas

"Lief die plek - beste naweek-wegbreekplek in SA."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Molen Farm

"Na ons mening is die dorp Clarens oorbeklemtoon as toeristebestemming."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Stonehaven Clarens

"Clarens is baie duur, nie die beste plek om kruideniersware te koop nie. Bring eerder saam wat jy nodig het as jy in selfsorg-akkommodasie gaan bly. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hannic's Retreat

"Great place for a weekend breakaway."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Woodlands Retreat Private Property

"Kan nie wag tot die volgende trip na Clarens toe nie. So gehoop dat die blanket shop nog bestaan het waar ons van die oorspronklike Lesotho komberse kon kry."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooiland

"Het nog altyd baie van Clarens gehou en elke besoek is spesiaal. Moet egter erken dat swak diens by meer as twee restaurante ons besoek hierdie keer bietjie ontsuur het. Hoop die eienaars skenk aandag hieraan."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Piccolo Nido

"Lovely crafty town with a multitude of choices to eat!"

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Goedgeleë

"Pragtige, vriendelike dorp. Restaurante wat uiteet die moeite werd maak. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Elsewhere

"Rustig. Genoeg winkels, en die bakkery se kos is uitstekend. "

Blad
Blad 74 - Wys 2191 tot 2220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang