Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3496 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Mountain Sage Self-care"Jy moet tyd saambring om alles te kan geniet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Wens hul werksure was later, te veel oulike goed om te sien!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Romantiese dorpie met 'n unieke bekoring. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek. Die locals is gaaf en vriendelik. Die atmosfeer is awesome!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House"Good food, drinks and a picturesque setting."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Cottage"It is an awesome place to be and I'd love to visit again soon. Felt safe and welcome."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Mal oor die natuurskoon met goed in stand gehoude voetpaadjies oral. Mooi vriendelike mense wat ons oral raak geloop het."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Upper House Boutique Guesthouse"Wonderlike plek om te besoek, lekker atmosfeer en mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Royal Coachman Lodge"Clarens moet waak teen te veel feeste en te kommersieel wat die rustige omgewing versteur en die hele doel mis om mense te laat ontspan en rus."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mooigezicht"Quaint town with much to see and do. Great hikes and many restaurants and pubs."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Kuns en meeste produkte oorprys en eerste restaurant regs soos mens inkom van die hoofpad af se kos baie swak en smaakloos."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Meerkat Manor"5 stars if you are looking for peace, tranquillity and interesting things/places to visit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Ete by Gosto’s is 'n belewenis, sal draaie ry om weer daar te gaan eet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat Private Property"A little gem of a town with lots to do, see, and explore! Town's people were incredibly hospitable and offered excellent service. Food was amazing!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Golden View Luxury Self-Catering"Great place to unwind and relax."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kiara Lodge"Clarens is net een van die mooiste plekke op aarde. Die berge is net ongelooflik mooi."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Mooi omgewing. Naby Clarens, Golden Gate, Lesotho."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kiara Lodge"Clarens is 'n interessante dorp met baie kuns items en lekker kos, in 'n veilige omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"If you love art, this is the place to go."
Eureka, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Witte Huis"Ek was net vlugtig daar deur, maar ek dink dit is 'n rustige omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Cottage 2"Vreugde, liefde en rustigheid vir my siel. Mal oor die plek."