Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Gaan besoek gerus. So baie om te sien daar. See en rivier alles in een!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Ons het wel by Langebaan gebly, maar vir 'n week lank deur die hele Weskus getoer. Langebaan was dus vir ons heerlik sentraal om elke dag die Weskus in 'n ander rigting te gaan verken."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond"Fantastic place, my go to every year."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
A Farmhouse"Mal oor die area, Onrus is een van my gunsteling bestemmings!"
"Dit is 'n amazing kusdorpie veral vir die visserman. Is teleurgesteld in die 2 plekke waar ons geëet het. Die prys van kos pas nie by die kwaliteit. As ons weer 'n geleentheid het om terug te keer sal ons 100% selsorg wees om teleurstelling te voorkom. Die uiteetplekkies cater vir die toeriste in bedrag maar glad nie in waarde. Maar ek hoop om julle weer gou te sien!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sit-en-kyk"Verskriklike mooi dorpie. Die see en die berge is baie mooi. Die mense is vriendelik en aangenaam. Klomp verskillende restaurante om van te kies met heerlike kos en meeste van hulle is troeteldiervriendelik. Verskriklik lekker gestap verby al die stalletjies en lekker roomys geeet. Ons het omtrent elke dag walvisse gesien, dit was asemrowend mooi en definitief een vir die boeke"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"Oulike plek, maar sal my nie permanent daar wil vestig nie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Strandhuisie Mh18"Dit is 'n baie netjiese kampeeroord. Dit was stil en rustig met min verkeer."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"Ons eerste keer in Villiersdorp. Die enigste plek wat nice is daar was Theewaterkloof waar ons gekamp het."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Baie nice. Net weereens bietjie duur vir wat jy kry. Voel vir my hulle is meer daar vir buitelanders."
"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview Apartment 208"Sal weer Hermanus besoek. Mooiste dorp en baie skoon."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Milk Thistle"Is die mooiste dorpie, skoon en netjies. Sal net graag beter informasie oor die restaurant wou hê. Is nie alles baie duidelik nie, kon nie 'n lekker plek kry om vis te eet nie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Castillo"Oulike dorpie met lekker restaurante en vriendelike mense. Kan lekker rondstap."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"Net dat die straatverkopers met hul kreef en skulpe baie lastig is."
"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."