Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Bibi's Joy Self-catering House"Ons was een nag in die omgewing. Om by enige besienswaardighede te kom moet jy bietjie ry. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Breathtaking view and just a lovely place to get away and escape."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Baie mooi en skoon dorp. Mense is baie vriendelik."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lemon Tree Cottage"'n Regte plattelandse cosy dorpie vol geskiedenis."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South Point Self Guest Lodge"Die hele Arniston-Struisbaai-Kaap-Augulhas-area is 'n baie aangename toeristebestemming."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate"Sal graag hier wil bly."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Trust"Elandsbaai is 'n plekkie waar jy jouself kan gaan vind. Ongerepte natuurskoon."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead"Die Nuyvallei waar ons was is ongelooflik mooi."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Ons is mal oor Swellendam. Op hierdie toer het ons min tyd in Swellendam self gespandeer, want Swellendam is baie sentraal en ons het dit as basis gebruik vir dagtoere na Malgas, Barrydale, Riversdale en die Robertson-wynroete. As jy net een keer gaan uiteet, maak dit Die Drostdy. Manjifiek! Heerlike kos, lekker wyn en die vriendelikste eienaar- en kok-kombinasie suid van die ewenaar! Die dorp self is so cottagy cute, dat jy sommer net van een straat na die ander kan dwaal en jou verkyk aan die pragtige ou huise en tuine. As Melkbosstranders, is dit lekker naby genoeg vir 'n twee-nag-kuier. Ons sal beslis terugkom."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
83 Dassen Island"Die dorp is skoon en rustig. Lekker veilig om rond te loop en baie drawwers, oud en jonk op straat dus geskik vir buitelewe."