Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Hulpvaardige mense en 'n ideale vakansiebasis dorp om ook die omgewing te verken."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Ons het ons eerste oggend na die see toe gestap en op 'n groep stropers afgekom. Daarna onveilig gevoel en die see vermy."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 3"Die lieflikste, rustige dorpie met wonderlike eetplekke."
"Oulike, rustige plekkie langs die kus. Maar, mis 'n bietjie "magic" van ander kusdorpies soos Stilbaai of Arniston."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento Guesthouse"Uniek, pragtig met oulike winkeltjies en eetplekke!"
"Dis ‘n plek wat mens moet sien en beleef. Ouwêreldse sjarme."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Die omgewing is pragtig, maar die dorp was chaos!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Jammer die gholfklub is toe in die week. Geen slaghuis en restaurant?"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Langebaan 9 Elara"Lekker klimaat, baie om te sien en te doen."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunflower Cottage"Lovely weekend in the cottage and in Mcgregor - very nice small town with friendly community, good food, and lots of things to do. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Verdoesie"Stil en rustig, voorwaar 'n plek om te ontsnap heen as jy will wegkom van die daaglikse gejaag en geraas."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Baie netjies en alles wat jy nodig het kan jy daar kry."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cockleshell Beach House"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Ons eerste keer en baie aangenaam verras."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."