Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Dis ‘n plek wat mens moet sien en beleef. Ouwêreldse sjarme."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Cederkloof Botanical Retreat

"Die omgewing is pragtig, maar die dorp was chaos!"

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Cederkloof Botanical Retreat

"Jammer die gholfklub is toe in die week. Geen slaghuis en restaurant?"

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Paradise Beach Langebaan 9 Elara

"Lekker klimaat, baie om te sien en te doen."

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

Sunflower Cottage

"Lovely weekend in the cottage and in Mcgregor - very nice small town with friendly community, good food, and lots of things to do. "

Mykonos, Ontsnap Uit Kaapstad

Amorgos Place

"Baie nice, uitstekende vakansie bestemming en die Laguna Mall is ook 'n bonus."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Verdoesie

"Stil en rustig, voorwaar 'n plek om te ontsnap heen as jy will wegkom van die daaglikse gejaag en geraas."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Baie netjies en alles wat jy nodig het kan jy daar kry."

Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Cockleshell Beach House

"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Shades of Provence

"Ons eerste keer en baie aangenaam verras."

Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

Milkwood Cottage

"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."

Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad

12 on Beach

"Nie ver om te ry uit die Kaap."

Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad

Sandbaai Woonstel

"Excellent, awesome experience!"

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Phoenix 2

"Enige tyd sal ek dit voorstel as 'n vakansiebestemming."

Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Berries

"'n Bestemming in die Weskus wat jy nie moet mis nie!"

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Mont Rouge Cottages

"Pragtige, idilliese dorpie met lekker wynplase soos Saronsberg."

Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad

The Karoo Moon Motel

"Sal enige tyd weer daarnatoe terugkeer. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Aandete by die Karoo Art Hotel was een van die hoogtepunte. Ons sal dit definitief aanbeveel. Het meer tyd nodig gehad by die boekwinkel."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

De Hoop Cottages

"Kan dalk meer adverteer op Facebook waar die meeste mense vandag goed en plekke soek."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea Castle 1

"Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek."

Blad
Blad 408 - Wys 12211 tot 12240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang