Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mistique Waters

"Ek en my man wou nie terugkom Johannesburg toe nie. Sal maklik in Parys kan aftree."

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Nullarbor Cottages

"Magaliesburg is 'n klein dorpie met die nodige geriewe geleë in 'n pragtige omgewing met 'n verskeidenheid vakansie oorde en baie om te doen en te geniet."

Oude Dorp, Ontsnap Uit Johannesburg

Thorntree Lodge

"Baie oulik, lekker, mooi en rustig."

Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg

Montana Cape House

"'n Pragtige en rustige omgewing."

Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg

37 on Charles

"Dis 'n stil, veilige omgewing maar baie sentraal geleë naby hospitale en inkopiesentrums."

Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg

Ukarimu Guest House

"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."

Koster, Ontsnap Uit Johannesburg

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Nullarbor Cottages

"Heerlike restaurante, veral die "Blackhorse Brewery". Mooi natuurskoon en voëllewe."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Petronella Guest House

"Ons was mal oor die plek, sal enige dag weer kom. Hopelik sal ons langer kan bly."

Clydesdale, Ontsnap Uit Johannesburg

Park Gables Guest House

"Ag Clydesdale het daardie ou koloniale sjarme en is net absoluut perfek geleë as mens die historiese besienswaardighede van Pretoria wil verken."

Phokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Kingdom's Place

"It's a good place for a peace of mind."

Aerorand, Ontsnap Uit Johannesburg

Revenir

"Uitstekende oorslaap-geriewe."

Van der Hoff Park, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Manor Guest House

"Naby en ver genoeg van die Mall en ander besighede."

Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg

Harties Wellness Centre & Accommodation

"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Foreva Wild

"Gerieflik naby aan Johannesburg en Pretoria."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Beka Idube

"Ondersteun Dinokeng Reservaat."

Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg

Chateau Vue Guesthouse

"Naby hospitaal en wonderlike King's Deli en eetplekke."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Perfekte plek as jy nie ver wil ry nie."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Lekker. Almal is vriendlik en behulpsaam as jy sukkel met iets."

Equestria, Ontsnap Uit Johannesburg

Peter's Guesthouse

"Dis naby hospitale en mediese sentrums (Wilgers Pretoria) wat gerieflik is."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Dell

"Pragtige vintage dorpie! Maal oor dit!"

Blad
Blad 164 - Wys 4891 tot 4920

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang