Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Tokka-Tokka

"Fantastiese ervaring. "

Stilbaai, Tuinroete

Crawford's Croft

"Fantastiese bestemming vir oornag of selfs 'n lang vakansie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Unit 80

"Hoogs aan te beveel!"

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Die beste toeristeplek ooit."

Sedgefield, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Sedgefield is 'n pragtige vriendelike dorpie met 'n paar lekker kuierplekkies and al die winkels wat mens nodig het. Boonop is daar op Saterdae 'n mark (Wild Oats Market) waar jy allerhande lekkernye en vars kos direk van die verskaffers kan koop. Die natuur en strande is asemrowend mooi. Ons het die mooiste sonsondergange ooit beleef. Sal weer terugkom hiernatoe!"

Oudtshoorn, Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Lots to do and see."

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"All local shops in George."

Wildernis, Tuinroete

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue

"Pragtige bestemming met mooiste strande en heerlike restaurante. Van hieraf kan mens lekker rondrits en die Tuinroete met al sy mooi beleef."

Mosselbaai, Tuinroete

Sancor Selfsorg 1

"Mosselbaai sal altyd ons vakansieplekkie wees en dis maklik om te verken."

Tuinroete

Montrose Cottage

"Soveel verskillende dinge om te doen. Lieflik!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Afrika Wegbreek

"Sou meer tyd daar wou spandeer om plekke te besoek."

Knysna, Tuinroete

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

"Pragtige plek. Kort meer tyd om als in en om Knysna te doen."

Wildernis, Tuinroete

WildSands Bed and Breakfast

"Een van die top bestemmings in die land."

Mosselbaai, Tuinroete

Die Peens Vakansiehuis

"Lieflike area met baie besienswaardighede. Ons sal vir seker terug keer!"

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Baie goed om te doen. Warm klimaat in somer."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"The municipality really needs to start doing some maintenance, especially the roads. We lived there from 2003 till 2006 and since then nothing has been done. You cannot even see the lines on the streets anymore and there are lots of potholes."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Definitely would like to visit Mossel Bay again."

George, Tuinroete

Highlands Lodge Mountain Retreat

"Ons het George, Klein Brak, Groot Brak en Mosselbaai verken in die 2 dae wat ons daar was. Die kinders het gaan Zipline, ons het die Bartholomeus Diaz museum besoek en die lekkerste kos by De Vette Mossel gaan eet in Groot Brak en geswem by Klein Brak in die riviermond. Dis so mooi en 'n belewenis."

Knysna, Tuinroete

Keedols Inn & Backpackers

"Can improve on places to visit in town."

Knysna, Tuinroete

63 Milkwood

"Wonderlike plek om te besoek - baie om te doen en te sien."

Mosselbaai, Tuinroete

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Mosselbaai is pragtig en skoon, en ons sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."

George, Tuinroete

57 on Plover

"Lieflike plek vir vakanaie."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Pragtige plek met baie om te doen. Paaie in uitstekende kondisie en dorp is skoon en netjies."

Blad
Blad 122 - Wys 3631 tot 3660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang