Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9202 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Bederf

"Not many activities to do, but for stop overs it's perfect."

Mosselbaai, Tuinroete

Super Cool

"I have property in Hartenbos - love the place."

Knysna, Tuinroete

Crescent Cottage

"Die eerste keer wat ons Knysna besoek het. Wat 'n pragtige en interessante vakansiebestemming."

Witsand, Tuinroete

Joune

"Veilig, vriendelik en lekker strand. "

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Baie mooi toeriste bestemming. Baie dinge wat 'n mens daar kan doen."

Tuinroete

Hartenbos Private Game Lodge

"Fantastiese bestemming!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Little Canaan Retreat

"Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met baie om te doen rondom die dorp. Dit is ook sentraal geleë en 'n uur se ry vanaf George en Mosselbaai."

George, Tuinroete

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Ek raak nooit moeg vir George en die omgewing nie, soveel om te doen en sien!"

George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is 'n baie rustige plek, net 'n entjie van die strand af maar ook nie te erg nie."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Skoon en baie mooi dorp."

Oudtshoorn, Tuinroete

88 Baron Van Reede Gastehuis

"Beautiful, clean town with a lot of interesting things to do."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"A stunning town that I would love to visit again!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Oue Werf Country House

"Baie lekkerder plek as wat mens sien van die hoofstraat waarmee jy deurry. Besoek 'n paar restaurante op pad na Kango en draai af in die klein straatjies!"

Witsand, Tuinroete

Cozy Cottage

"Lekker kusdorpie vir in die see swem, draf langs die strand en in die buurt, lekker gaan stap en selfs 'n oulike mark oor Paastyd en Kersfees. Nuwe spesiale restaurant ook in die dorp."

De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Restaurant options perhaps a bit limited, but a charming place to stay for a night."

Knysna, Tuinroete

The Bright House at Guadeloupe

"Beautiful, breathtaking coastal town - underrated in my opinion. Will definitely visit again. "

Mosselbaai, Tuinroete

Aquamarine Guest House

"Wonderlike, skoon stad. "

Knysna, Tuinroete

Feel @ home

"Awesome! Maar om dinge te doen is buitensporig duur! Beeldskoon natuur!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms River Lodge

"Kom al 16 jaar Plettenbergbaai toe en gaan nog steeds in die toekoms."

Knysna, Tuinroete

Lake Brenton Paradise

"Daar was so baie om te doen rondom Knysna! Het dit regtig baie geniet. "

Mosselbaai, Tuinroete

Cyprus Manor 12

"Mosselbaai self is baie besig, en as mens na stilte wil gaan is ek nie seker of dit die plek is nie, maar vir tieners en jongmense wat dinge wil doen, sal dit 'n besliste bestemming wees."

Oudtshoorn, Tuinroete

Stay @ Gracios

"Sal enige tyd gaan kuier. "

Oudtshoorn, Tuinroete

The Whitehouse

"Love Oudtshoorn as a holiday destination."

Oudtshoorn, Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Bly volgende keer 2 tot 3 dae."

Blad
Blad 125 - Wys 3721 tot 3750
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang