Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Almal baie vriendelik en hulpvaardig in die dorp. Nie baie om te doen met besige tieners nie."
Great Brak River, Garden Route
Gleniqua Vakansiehuis"Lovely area to stay when wanting a restful holiday but also to do stuff like wine tasting or walking through markets."
"Die Tuinroete is altyd 'n besonderse area om in vakansie te hou en die natuur saam met die see-uitsigte is altyd iets besonders."
"Moet nie die waterval by Meiringskloof mis nie - net 'n kort entjie se stap van die pad af en die moeite werd. Moet ook nie die antieke winkel op die dorp mis nie - Mengelmoeskardoes - dit is regtig iets besonders!"
"Pragtige dorp in 'n mooi omgewing en baie te doen. Wonderlike besienswaardighede binne ry-afstand."
"Sielskos! Pragtige plek! Besoek aan Fransmanshoek is 'n moet. Ons gaan beslis weer!"
"Verkeer tussen Hartenbos en Mosselbaai is net baie. Verder is Mosselbaai en omgewing lieflik skoon, winkeleienaars baie vriendelik en alles is sentraal geleë."
"Plekkie in Langkloof wat jy moet gaan sien! Diner 62 is die beste eetplek en oornagplekkie Le Bocage gastehuis! Appels en pere word daar verbou. Kraakvars appels! Beste in SA!"