Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

T & H Sauer Guest House

"Beautiful, full of energy and lots to see."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma Villas No. 40

"Nie regtig 'n Mosselbaai-aanhanger nie. Sal nie in Mosselbaai self vakansie hou nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 20

"Lieflike vakansiebestemming, skoon strande, vriendelike mense."

Knysna, Tuinroete

The Wild Edge - First Light Cabin

"Knysna is altyd maar dieselfde. Daar is goeie restaurante."

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Die verkeer in die dorp kan nogal bietjie besig raak en is 'n goeie voorstel dalk om net êrens te stop en te loop na verskillende winkels en malls, want alles is letterlik langs mekaar, maar die dorp beskik oor elke moontlike winkel wat jy aan kan dink. Die Waterfront is ook baie lekker met soveel winkels en restaurante, ook lekker piekniekarea by die strand en veilige wandelpaadjies"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Casa Nova

"Baie restaurante in die omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Gaan eet ontbyt by Santos train lodge. Definitief 'n wenner."

Witsand, Tuinroete

Under Milkwood Cottage

"Dit is 'n uitstekende vissersbestemming maar as jy net rus vir jou siel soek, is dit net so ideaal."

De Rust, Tuinroete

De Rusty Farm

"Lieflike dorpie met baie besienswaardighede en lieflike ou huise!"

Mosselbaai, Tuinroete

View on 42

"Mooi en skoon dorp!"

Mosselbaai, Tuinroete

Pudumo 102

"Verkeer is erg, maar geniet om deur stalle en by see te stap en rustig by woonplek."

Stilbaai, Tuinroete

Rus Net

"Ons het die dorpie baie geniet. Dit was 'n welkome wegbreek van die geraas en gejaag van die stad en alledaagse bedrywighede."

Knysna, Tuinroete

Knysna Inn

"Dis 'n prentjiemooi bestemming met baie om te doen selfs vir kinders."

Wildernis, Tuinroete

Alcott House

"An absolute treasure on the Garden Route. Lots of visible security so we felt safe walking at night. Eateries are world-class with great staff."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die dorp is skoon. Die omgewing pragtig en daar is baie om te doen. Oudtshoorn is 'n moet-besoek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Refresh

"Soos baie plattelandse dorpe, word baie gedoen deur die inwiners en sakelui om die agteruitgang te stuit."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Ons was verras met die oulike winkels en besienswaardighede in Riversdal."

Mosselbaai, Tuinroete

Klipgooi Woonstel

"Mosselbaai is 'n besige dorpie met die vriedelikste mense. Dorp is skoon en almal baie behulpsaam."

George, Tuinroete

The Frangipani Self-catering

"Great vakansiebestemming!"

Stilbaai, Tuinroete

Voorhuis

"Rustige dorpie met die vriendelikste inwoners en soveel om te doen."

Tuinroete

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage

"Loved it! Will be going back to explore some more."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Pragtige plek met vriendelike mense, genoegsame winkels en eetplekke."

Joubertina, Tuinroete

Le Bocage Guest House

"Rustige, klein stil dorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

De Valle Seeuitsig

"Ons kan nie wag om elke jaar te kom kuier nie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"Beslis 'n gebied om weer te besoek."

De Rust, Tuinroete

De Rusty Farm

"Die plek is nog onbekend, maar is alreeds 'n goeie oornagfasiliteit."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang