Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Nicolene H. - 18th December 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is in baie mooi area van Suid-Afrika en die natuurskoon is asemrowend. Meer mense behoort die skoon dorp met die historiese geboue te besoek.
Mareli F. - 17th December 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Baie lekker vakansieplek, met lekker strande.
Stephan S. - 17th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Alles wat jy will hê, ek sal beslis weer gaan oorweeg selfs om hier te koop.
Se B. - 16th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige plek met besonderse skoon strande!
Theresa N. - 16th December 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Ons gunstelingplek! The Grande by The Lookout Beach is 'n moet en ook Enrico's Restaurant in Keurbooms. Sien jou weer in 2021.
Ciska F. - 15th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die seewater die beste. Strande pragtig skoon.
Maylene C. - 15th December 2020
staying in George, Tuinroete
Good holiday destination, affordable, competitive pricing.
Sue S. - 14th December 2020
staying in Tuinroete
Pragtige wêreld.
Angelic V. - 14th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dis al ons tweede vakansie in Mosselbaai. Ons geniet dit so baie dat ons nog telkemale sal teruggaan. Lekker rustige vakansieplekke by die see.
Denise V. - 14th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie vriendelike diens waar jy ook al gaan. Gerieflik, skoon en netjies.
Gras K. - 14th December 2020
staying in Uniondale, Tuinroete
Pragtige, skoon en mooi dorp.
Nolene K. - 14th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige dorp.
Annette H. - 14th December 2020
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Dagbesoekers baie. Dan kan die strand baie vol word.
Chris En Lienkie Olivier O. - 14th December 2020
staying in George, Tuinroete
Love George.
Wynand V. - 14th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Uitstekend - die gevoel van 'n vakansiedorp, met alles wat jy nodig het. Baie dinge om te doen vir groot en klein, en as jy moet ry is dit nie ver nie. Perfek geleë in die middel van alles.
Chris M. - 14th December 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Mooi dorp met mooi mense.
Maryann J. - 13th December 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Wilderness is a beautiful place. Stunning beach and friendly locals.
Terry H. - 13th December 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Everything is easy to access. Lovely holiday destination.
Taufiq M. - 12th December 2020
staying in George, Tuinroete
Brilliant destination to visit, the air is so clean with so many natural sites, beaches are second to none, love George.
Andre V. - 12th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie netjies en skoon dorp.
Arno V. - 11th December 2020
staying in Tuinroete
Ek kom terug.
Louis B. - 11th December 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie om te doen vir enige ouderdom persoon!
Lushwill R. - 10th December 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Witsands needs a Woolies... jokes! It’s perfect
Lanie D. - 10th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die netjiese skoon strate was vir ons Vrystaters baie opvallend.
Lm S. - 9th December 2020
staying in Tuinroete
Die omgewing is baie mooi. Ons kon veral die plantegroei baie geniet en waardeer.
Riaan G. - 9th December 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is 'n oulike plekkie, maar die wind is vir geharde vissermanne.
Philip K. - 9th December 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Ek gaan soontoe trek. Dis awesome!
Michelle P. - 8th December 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Lovely town.
Werner W. - 8th December 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Not much going on in Witsand so ideal for getting away from it all
Etienne S. - 8th December 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Heerlik en rustig in teenstelling met die kommersiële stranddorpe.
Daneal C. - 8th December 2020
staying in Kleinkrantz, Tuinroete
Baie rustige en still omgewing en besonderse uitsig oor die see.
Grant V. - 8th December 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Baie netjiese area en georganiseerd.
Linda V. - 8th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is nog altyd my eerste keuse vir vakansie en sal graag daar wil gaan aftree.
Gert H. - 8th December 2020
staying in George, Tuinroete
Baie om te doen.
Christine M. - 8th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is ’n lekker plek om te gaan ontspan.
Lisinda D. - 7th December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Sal enige tyd weer teruggaan.
Wendy D. - 7th December 2020
staying in Knysna, Tuinroete
We love visiting Knysna and all along the garden route. Beautiful beaches, Saturday markets and lovely drives in the indigenous forests. Always sad to leave.
Frans D. - 7th December 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand betower 'n mens met pragtige rivier-en seeuitsigte. Rustige klein dorpie met gasvrye inwoners. Lekker wegbreekplekkie.
Bradwyn G. - 7th December 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Ek hou baie van Riversdale. Hou altyd lekker vakansie in die dorpie.
John N. - 7th December 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Always visit Mario's for the best pastas and pizzas.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za