Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Wag-'n-Bietjie

"Pragtige skoon dorpie met 'n droom strandmeer en strand. Jy vind sielsrus hier."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Fantastiese plek om te verken. Baie om te sien - groot verskeidenheid. Beste vakansieplek."

Kleinkrantz, Tuinroete

White Sands

"Kleinkrantz is a quiet little suburb, with the most beautiful beach! There is only one local café and bar and it is recommended to either arrive with all your groceries or plan a trip to Wilderness to stock up."

Mosselbaai, Tuinroete

20 Seemeeu Vlug

"Omgewing is skoon en mense is vriendelik. Dankie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Little Canaan Retreat

"Oudtshoorn word maklik onderskat as toerismebestemming. Ons is aangenaam verras met die lang lys doendinge van daardie omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

KaiaMina at Hartenbos

"Vriendelike mense in 'n mooi skoon dorp met 'n pragtige strand."

Knysna, Tuinroete

Brenton On Rocks

"Sal definitief weer gaan, was te kort daar om alles te ervaar."

Plettenbergbaai, Tuinroete

O So Kozi

"Pragtige vakansiedorp met magdom besienswaardighede en doendinge."

Tuinroete

Tidal Pools Self-catering Apartments

"So many places to see and things to do. I will never tire of it!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Little Canaan Retreat

"Mooi en gasvrye dorpie, baie om te doen in omgewing."

Matjiesrivier, Tuinroete

Swartberg Backpackers

"Baie toeriste-attraksies en pragtige natuurskoon."

George, Tuinroete

Huis Marais Herolds Bay

"George en die groter omgewing bied 'n pragtige en onvergeetlike natuurskoon, asook legio vermaaklikheidsgeleenthede. Dit hang natuurlik af van persoon tot persoon en waarin mens belangstel."

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Love this sleepy old town, especially the farm stays!"

Mosselbaai, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Beautiful clean area."

George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Baie om te doen en te sien vir 'n gesin."

Tuinroete

Excelsior Plaasverblyf

"Die tuinroete is altyd mooi en interessant."

Tuinroete

Seesig Chalets

"Die Tuinroete bly maar net van die bestes!"

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Atyd 'n wonderlike vakansieplek!"

Mosselbaai, Tuinroete

Malva Manor

"Dis my dorp waar ek wil aftree."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma 43

"Traffic is hectic."

Knysna, Tuinroete

Cliffhanger Cottage

"Lieflike plek met baie om te sien en te doen."

Tuinroete

Hartenbos Landgoed 80

"Die tuinroete is ons gunsteling vakansiebestemming!"

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie naby aan Meiringspoort en die Swartberg pas en Prince Albert. Mooi dorpie. Baie rustig."

Witsand, Tuinroete

Footprints

"Witsand is maar baie primitief met net 2 winkels wat elke dag 5 uur toemaak. The Sands winkel is vreeslik duur met hulle produkte."

Stilbaai, Tuinroete

Die Hawehuis

"Ons ken Stilbaai al vir baie jare, en kom jaarliks terug na hierdie veilige, vriendelike, skoon en goed bestuurde dorp. Verseker is 'n besoek aan Stilbaai goeie waarde vir geld."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Gleniqua Bliss Holiday Home

"Baie rustig, groot strand vir stap, seestrome bietjie rof vir swem."

Stilbaai, Tuinroete

BB's Place

"Doen regtig sy naam gestand. Stil."

Mosselbaai, Tuinroete

Saartjie se Plekkie

"Baie om te doen en te sien. Ek wens ek kon langer vertoef om meer te sien."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang