Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1352 resensies.

Wavecrest, Jeffreysbaai

@ Home JBay

"Wonderlike omgewing."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Boekenhout

"Very cool place, safe and close to everything."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Magnolia123

"Veilige woonbuurt!"

Jeffreysbaai

Mie Sorelle

"Jeffreysbaai is baie mooi en rustig. "

Wavecrest, Jeffreysbaai

Beach Gypsy - The Deck

"Goeie area naby strande, restaurante en supermarkte. "

Wavecrest, Jeffreysbaai

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Perfect location for a surfer."

Jeffreysbaai

Seester Strandhuis

"Awesome plek om vakansie te gaan hou."

Jeffreysbaai

Seester Strandhuis

"Stunning and friendly neighbours."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

La Caribe 55

"Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Pragtig, lieflike skulpies. Vele surfers se droombestemming."

Ferreira Town, Jeffreysbaai

Villa Delfini 2

"Dit is een van my gunsteling vakansiebestemmings, sal volgende jaar weer gaan."

Jeffreysbaai

Villa Vy

"Needs more attraction for out of season visitors."

Jeffreysbaai

The View 39

"Pragtige seedorpie."

Jeffreysbaai

Solitaire 13

"Dorp van die jaar 2018 sê als. Ons besoek Jeffreysbaai 3 maal 'n jaar! Lieflike vakansiebestemming!"

Marina Martinique, Jeffreysbaai

12 Claptons Marina Martinique

"Sekerlik 'n vakansieparadys, maar die feit dat jy deur Pellsrus moet ry om daar uit te kom is 'n uitdaging en 'n veiligheidsrisiko."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Jacaranda

"Peaceful and safe."

Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

"Net een great vakansieplek!"

Marina Martinique, Jeffreysbaai

La Caribe 58

"So much to do, loved the place."

Jeffreysbaai

Madiolyn

"Dit is ons nuwe bestemming. Dit is die skoonste dorp, vriendelikste mense en almal praat Afrikaans. "

Jeffreysbaai

Jaybay House

"Klein dorpie met vriendelike en behulpsame mense. Lekker om rustig te kan wees."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem