Geverifieerde Resensie

Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Johannesburg

Dikalo Highston

"Keep up with the great work. "

Johannesburg

Oaktree Lodge Guest House

"Verras met Kayalami - voel nie soos stad se gejaag en verkeer nie."

Johannesburg

Birch Tree

"Ek was op 'n sakebesoek en het dus nie aandag aan toeristevereistes gegee nie. Ek is 'n oud-inwoner van Johannesburg en weet dat dit baie bied aan enige toeris. Ek weet net nie hoe veilig dit is nie."

Johannesburg

19 on 5th

"Joburg South is the best side of Johannesburg."

Johannesburg

Hole in One Boutique Hotel

"Sal ongelukkig glad nie aanbeveel nie."

Johannesburg

Parkhurst Ateljee

"Love the energy of the Jozi!"

Johannesburg

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

"Strate is uiters vuil en onnet. Nie goeie indruk op eerste keer reisigers nie."

Johannesburg

5th Avenue Gooseberry Guest House

"Beautiful place with humble people."

Johannesburg

Castle Lodge

"Thank you so much for your service."

Johannesburg

Jasmine Guest Cottage

"Benoni has awesome guesthouses."

Johannesburg

Hluhluwe - Apartments

"Johannesburg het agteruitgegaan sedert 'n jaar gelede. Vuil, rommel langs paaie. Taxis nog steeds ongeskik en onverskillig, swak/geen polisiëring."

Johannesburg

5th Avenue Gooseberry Guest House

"Watch your cellphone folks, and your handbag en sommer alles."

Johannesburg

Six Valk Avenue Guest House

"Veiligheid bly maar 'n groot faktor."

Johannesburg

Remote Corner

"Ken nie Johannesburg nie, so vir my wat van 'n Plattelandse dorp afkom, is dit te besig."

Johannesburg

Tranquil Manor

"Ons geniet altyd vir Johannesburg. Wonderlike weer en baie besienswaardighede!"

Johannesburg

Lavender Villa

"Purpose of visit was for a wedding, so didn't visit any sights. However, the areas we drove through were disgustingly dirty and scary!"

Johannesburg

OR Tambo Guest House

"Nie vir my nie. Net as 'n oornag op pad iewers heen!"

Johannesburg

The Royal Bryanston

"It is not the safest place, Cape Town is better but business is good. And not so clean."

Johannesburg

La Vogue Guest House

"I'm afraid Johannesburg is not my favourite place for a holiday. We only go for business or family. We prefer out of Johannesburg e.g. Hartbeespoort, Magaliesburg, etc."

Johannesburg

Fancy Pansy

"Bietjie meer waarsku oor die area waar ons gebly het veral omdat ons glad nie JHB ken nie."

Johannesburg

Home Suite Hotels Rosebank

"Exciting, vibey and diverse city."

Johannesburg

Milly's Touch Studios

"Nice place to visit again."

Johannesburg

Remote Corner

"Nie gedink Johannesburg-area is so rustig en veilig nie. Heerlike omliggende restaurante en kuierplekkies."

Johannesburg

Aerotropolis Guest Lodge

"Agteruitgang is merkbaar en baie hartseer!"

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang