Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"Bitter droog in daardie deel van die land en ons het meer insig omtrent die droogte gekry. Unieke dorp met unieke mense."
"Check opening hours with restaurants, museums etc. before you travel. Unfortunatly due to Covid opening times have changed and times on websites are not necessarily applicable. Would recommend spending 2 nights at least to allow some flexibility."
"Heerlike etes by die Swartberg Hotel en die Swartbergpas is ’n pluspunt vir motoriste en bergfietsryers."
"Middelburg, soos menige ander dorpe, het sterk toeriste moontlikhede maar dit word nie ontgin nie."
"Waarsku asb. reisigers dat maaltye slegs by Hotel op Sondagaand beskikbaar is. Al die Restaurante is na 14:00 toe."
"Hopetown die dorpie is 'n bietjie verlate met 'n probleem van restaurante wat nie oor naweke baie laat oopbly nie."
"Te veel trokke wat deur die dorp ry, maar hoe verander mens dit sonder goeie spoordienste."
"Baie vriendelike mense. Die plaaslike mense lag maklik vir die simpel Gautenger se grappies. Die diens is baie goed in die gastehuis, restaurante en kuierplekkies. Die dorp is oor die algemeen baie skoon en verseker die moeite werd om te besoek."
"'n Wegbreek buite 'n klein dorpie omring met die mooiste natuur skoon, hoe sê hulle in engels: "Less is More"."
"Vars lug en stilte is rus vir die siel. Wat is lekkerder as om op 'n klip te sit en Bybel lees en bid."
"Ons was beïndruk met die dorp se netheid en rustigheid wat ons ervaar het. Doen so voort. "
"It basically has nothing. It's good for a stop over destination, but watch out for the gravel roads, make sure you either have a 4x4 or make sure you plan your tar road route."