Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1910 resensies.

De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"What a gem of a little town. I cannot wait to come back here. The mountains and passes are incredible."

De Rust, Klein-Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Ek wou nog altyd oorslaap op De Rust en was baie beïndruk met die rustigheid van die dorp, asook die vriendelikheid van die inwoners. Dis 'n heerlike wegbreek vanaf die stad en die ligging tussen die mooiste berge maak dat ek graag weer die dorp sal wil besoek. Ek kan 'n besoek aan De Rust met vrymoedigheid aanbeveel."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Kranskloof Country Lodge

"Ons het 'n heerlike paar dae daar gehad."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"The Cango Caves are great, but the town itself is quite run down and there's not much else on offer that we could see. We did get a great cup of coffee at Beans About Coffee in town."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Lekker kuierplek met baie vriendelike mense."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay @ Gracios

"Goeie vakansiedorp, sal weer besoek."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Fantasties, vriendelike mense, opvoedkundig en nog meer."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Familie vriendelik en histories ryk."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"Wil die Villas nou gaan besigtig."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"Goeie toerisme bestemming. Baie plekke om te besoek. Staproetes. Bergklim. Fietsry."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die natuur is pragtig en Oudtshoorn se omgewing bied ongelooflik baie!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mayfair Farm Cottages

"Dit is beslis nie my laaste besoek aan Oudtshoorn nie."

Montagu, Klein-Karoo

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Daar is ietsie van alles om te aanskou en te geniet."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"Unfortunately loadshedding affected our stay, but we found a wonderful restaurant for dinner. Montagu is to be recommended as a great place to visit."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Die dorp en ongewing bied 'n groot verskeidenheid vir ons as toeriste. Dorp is baie netjies."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Natuur, sikspens-mense, heerlike kos, kuns en kultuur alles teen die voet van die Swartberge en die see so wraggies net met die pad af! Hier sien jy weer hoop, groei jou geloof en kry jy kans om liefde te deel!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn is een van SA se mooiste juwele wat tonne attraksies bied."

De Rust, Klein-Karoo

Meijer's Rust Farm

"Gaan kuier gerus daar. Julle sal nie spyt wees nie."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die lokasie, geriewe en personeel was puik."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Klein Afrika Wegbreek

"Skoon, vriendelike dorp. Ons sal weer kom kuier."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons was by Kango-grotte, Wilgewandel, Buffelsdrift en Cango wildlife ranch. Oudtshoorn is 'n baie mooi plek in die Klein Karoo, mense is ook baie vriendelik en behulpsaam."

Montagu, Klein-Karoo

MonTQ Guest House

"Interessante dorp, asemrowende natuurskoon, en dorp vol karakter."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay @ Gracios

"Oudtshoorn is 'n perfekte plek om besienswaardighede te verken. "

De Rust, Klein-Karoo

Kerneelia Kothuis

"Very quiet village, but has everything you'd need."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang