Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Upington, Noord-Kaap

Schroderhuis Guest House

"Heerlik naby alles wat jy in 'n groot stad sou verwag. Upington is 'n besonderse toerisme-aantreklikheid in die hart van die Noord-Kaap. Bied jou kultuur by die Oranje Wynkelders se kaas- en wynproe noudat die Covid-regulasies dit weer toelaat, met pragtigste vakansieplekke langs die mooi Oranjerivier."

Springbok, Noord-Kaap

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Uitstekend tydens blommeseisoen en ook as oornagbestemming op reis na Namibië."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Off the beaten track, worth exploring. Food at Dop & Kreef exceptional."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"Very quiet clean little town. Only one coffee shop, but lekker."

Calvinia, Noord-Kaap

Rolbos Guest House

"This is really a place to consider if you want to stay over and have a peaceful experience"

Vosburg, Noord-Kaap

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"Klein dorpie, het wel daar gaan brandstof ingooi by koöperasie, nie verder verken nie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Mense kan gerus die dorpie te voet verken. Gaan kyk veral wat aangaan by die kerksaal, daar is uitstallings en dinge te sien oor die omgewing. Ook is daar allerhande goed van hout tot koek en kospakkies te koop. Ons het kennis gemaak met die dominee se vrou (Gerda), en sy het ons omtrent 'n les gegee in blomme. Sy het ons ook gaan wys in die tuine hoe die blomme lyk en wat hulle name is. Wat 'n belewenis!"

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"'n Gerieflike plek om as basis te gebruik vir blommekyk."

Soebatsfontein, Noord-Kaap

Soebatsfontein Guest Lodge

"Ek dink elke toeris wat daardie omgewing met blommetyd besoek, moet op Soebatsfontein oornag. Unieke ervaring. "

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Dit is 'n uitstekende plek om blomme te kyk. Die blomme in die omgewing was fantasties!"

Kuruman, Noord-Kaap

Kuruman Hotel by Country Hotels

"Volgens standaard en verwagting. "

Soebatsfontein, Noord-Kaap

Soebatsfontein Guest Lodge

"Die mense-faktor is daar maar verder baie teleurstellend."

Loxton, Noord-Kaap

Pear Tree

"Dis 'n baie klein dorpie en daar is slegs een kafee waar mens iets kan koop om te eet. Dis rustig daar."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Die "niks" wat daar aangaan is juis die "alles". Vrede op aarde."

Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Loxton is 'n tipiese plattelandse, piepklein dorpie in die Groot-Karoo! Die aanbied van 'n parkrun (5 km) op Saterdagoggende is 'n aanwins vir Loxton."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Excellent for the flower season. "

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Baie duur en geen afslag vir pensionarisse nie!"

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Vir ons goeie halfweghuis, swaarvoertuie by tye steurend."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Beautiful little town."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin

"Pragtig en lekker besig met die blomseisoen."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Jammer dat die Weskusdorpe so swaarkry met die visfabrieke wat so toemaak en werkloosheid wat lei to baie misbruik van alkohol en bedelaars by die winkels."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Ek het Calvinia anders voorgestel, nogal 'n slordige dorp. "

Port Nolloth, Noord-Kaap

Bedrock Lodge

"Unfortunately Port Nolloth has been left financially struggling after the collapse of the main original crayfish industry and probably Covid travel restrictions but it did not have much to offer for us."

Loxton, Noord-Kaap

Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Stofstreep deur die Karoo a.g.v omgedolwe paaie en baie verwaarloos voorgekom as gevolg daarvan. Ons was teleurgesteld na almal se romantisering van dié dorpie. Moenie as toeris op 'n Sondag daar aankom en enige lewe vind nie. Kon nie eens iewers 'n openbare toilet vind nie. Omgewing was vreeslik droog, maar dis winter en verstaanbaar onder die omstandighede."

Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House

"Vriendelike mense. Lekker om kinders in die straat te sien speel. Die ou wabrug se aanduiding buite die dorp het ontbreek, maar kon dit wel opspoor."

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"Small town with not many attractions. Ideal for a stopover."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Port Nolloth het ons verras. Ons het lang ente op die strand gaan stap en het veilig gevoel die hele tyd. Van die inwoners het kom groet en te lekker gesels. Ek kan sien dat 'n mens werklik daar kan rus. Die hotel se aandete was smaaklik. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Verken die omgewing. Klim uit die kar en stap. Grondpaaie goed in stand gehou, ’n sedan-kar kan maklik die omgewing goed verken. Ondersteun die teekamer en verkope in die kerksaal gedurende die lente. Om Kuiervreugde te besoek is aan te beveel. Blommekyk is gratis - ondersteun asb. plaaslike ekonomie op soveel ander maniere as moontlik."

Kuruman, Noord-Kaap

Kalahari Hide

"Moffat kerk puik. Kuruman swak, vervalle en vuil."

Springbok, Noord-Kaap

Nettie's Overnight Accommodation

"Mooi skoon dorp, baie om te sien in omgewing."

Blad
Blad 108 - Wys 3211 tot 3240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang