Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3824 resensies.
Hendrik V. - 30th March 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Klein dorpie met baie ou geboutjies. Voel bietjie verlate soms met heelwat vervalle en onbewoonde geboue. Daar is nie baie opsies vir etes koop nie en die een aand was daar net plek waar ons kos kon kry.
Petrus M. - 30th March 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland met veral Jurg se sterrekykprogram by Sterland is 'n absolute moet!
Ilze L. - 30th March 2019
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Augrabies Watervalle so 30 - 40 km vanaf Meerkat Compound.
Werner O. - 29th March 2019
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Ons het verder na Blouputs gery om die area verder te verken. Dit was iets om te beleef.
Keith M. - 29th March 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Baie rustige dorpie.
Adriëtte L. - 28th March 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Richmond is 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie. Dit het maar verlangsaam so dorpies in dié geweste, maar daar is genoeg om te doen en sien vir 'n middagstop.
Adriëtte L. - 28th March 2019
staying in Belgravia, Noord-Kaap
Daar is pragtige huise, maar, soos die res van Kimberley is die strate en die geboue redelik vol gate.
Daleen C. - 28th March 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Kimberley is 'n pragtige stad met alles wat jy aan kan dink, genoeg vermaak, winkelsentrum, ryk aan geskiedenis en genoeg besienswaardighede. Al wat ek gevind het wat vir my baie steurend was, was die paaie in die stad self wat veel te wense oorgelaat het.
Carin D. - 28th March 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
As jy hou van geskiedenis dan is Colesberg een van die plekke om te gaan rond dwaal in die verlede.
Viljé C. - 28th March 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Goeie halfweg stop.
Johann B. - 27th March 2019
staying in Kathu, Noord-Kaap
Sien sterre.
Sonja L. - 27th March 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Wonderlike oornag-plek.
Mareza J. - 27th March 2019
staying in Kuruman, Noord-Kaap
Kuruman very neglected by local municipality.
Ester L. - 26th March 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Ek het nie veel van die dorp gesien nie, maar die gedeelte waar ons gery het se pad was gesaai met slaggate.
Jessie L. - 26th March 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Pragtige dorp!
Michelle S. - 26th March 2019
staying in Van Zylsrus, Noord-Kaap
Daar is net geen Vodacom sein nie! Sal help as Vodacom 'n toring daar kan opsit. Maar was ook lekker om bietjie afgesny te word van die wêreld.
Johan S. - 25th March 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Mooi plattelandse dorp met interessante historiese feite.
Johan S. - 25th March 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Rustige plattelandse dorp met baie historiese interessanthede.
Wilma V. - 25th March 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Oulike plekkie en lekker vir oornag op die lang pad. Sal definitief weer daar oornag.
Francois J. - 25th March 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Hopetown is perfek geleë tussen Johannesburg en Oudtshoorn om die lang tog in 2 te breek. Ons sal vir seker weer daar oorstop.
Hanno B. - 25th March 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Mooi dorp met baie toeriste-aantreklikhede.
Lize V. - 25th March 2019
staying in Loxton, Noord-Kaap
Klein juweel in die Karoo.
Ignatuis G. - 25th March 2019
staying in Kathu, Noord-Kaap
Sal graag weer wil terug keer na die omgewing.
Marika B. - 24th March 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Behulpsame en gawe mense. Baie dankie aan Gerfie van Wyk wat ons 30km voor Sutherland met 'n pap wiel gehelp het.
Riette D. - 24th March 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Awesome.
Elize B. - 24th March 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Teer strate in baie swak toestand.
J V. - 24th March 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
'n Klein dorpie met 'n enorme toevoeging tot kennis en insig, vaardighede en nog wat.
Hilmar C. - 24th March 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Springbok is regtig meer as as wat ek verwag het. Skoon .
Karin V. - 23rd March 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ek het nie gedink Colesberg sou my die beste oornagverblyf kon bied nie, maar ek was toe verkeerd! Wat' n aangename verrassing was die dorpie en verblyf. Vol punte aan julle almal.
Michael S. - 23rd March 2019
staying in Kuruman, Noord-Kaap
I was just passing through. Good shops to buy supplies. I would not stay in Kuruman for a holiday.
Marc D. - 23rd March 2019
staying in Williston, Noord-Kaap
Excellent hospitality.
Thea P. - 23rd March 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Baie vriendelike mense oral waar ons gekom het.
Amanda B. - 23rd March 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sterrekyk was baie interessant.
Zenda E. - 22nd March 2019
staying in Hanover, Noord-Kaap
Ek was baie tevrede met my keuse. Dis op die pad. En pragtige dorpie. Mooi huise en geboue. Ideale oornag plek.
Herman V. - 19th March 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Gaan nie veel in dorp aan nie.
Andre B. - 19th March 2019
staying in Oosterville, Noord-Kaap
Baie goeie buurt.
Coenie D. - 18th March 2019
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Die Pienk Padstal is beslis 'n stop wat jy moet doen. Augrabies is ook naby genoeg.
Stifanus L. - 18th March 2019
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Ons het net deurgery, so nie baie tyd daar spandeer nie.
Hannes H. - 18th March 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Netjiese dorp met vriendelike mense!
Ian J. - 18th March 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Pleasant oasis for weary motorists.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za