Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Ek dink Kakamas is 'n oornag-bestemming, en die dorp is maar soos die meeste ander dorpe verwaarloos met rommel wat rondlê."

Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis

"Ek ry net altyd deur Colesberg op pad Kaap toe. Hierdie was die eerste keer wat ek besluit het om te oornag. Dit was beslis 'n belewenis en dit gaan die manier wees wat ek in die toekoms reis."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Baie uit die pad, maar dis 'n mooi dorpie. Jammer dat die museum oor ontdekking van diamante gesluit is as gevolg van afsterwe van kurator."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuruman Hotel by Country Hotels

"Middedorp waar Oog is, is vuil en onveilig."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"Uiterse armoede in die dorpie met tientalle kinders wat bedel."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Best skaapstertjies in South Africa at Plattelander Restaurant!"

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Best skaapstertjies at Plattelander Restaurant in the country."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Lovely meal at the Plattelander. Friendly people."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Small Hotel

"Dorp moet d.m.v. kerk en dalk die intervensie van 'n organisasie soos "Betereinders" as dryfveer 'n gemeenskapsgedrewe aksie loods om die strate ooglik opvallend aanvaarbaar te maak. Ongelukkig maar die nagevolge van munisipale bestuur toegewydheid met dienslewering."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Still love Colesburg as a 1/2 sleep over. Love the 'old school' feel of the town & the lovely restaurants."

Upington, Noord-Kaap

BeMyGuest

"Upington is 'n mooi, netjiese Noord-Kaap-dorp!"

Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Die Karoo het sy eie bekoring mits jy op 'n plek slaap waar jy die stilte en natuur kan ervaar, gaan stap, braai en die sterre kan waardeer."

Keimoes, Noord-Kaap

De Akker Cottages

"Die omliggende omgewing is mooi en daar is 'n paar goed wat gedoen kan word."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Krieket en aandete geniet by Allardus. Baie lekker."

Kleinsee, Noord-Kaap

Spoelklippie Gastehuis

"Kleinzee het baie potensiaal."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Colesberg lyk nog mooi in vergelyking met van die ander plattelandse dorpies. Ons het al voorheen meer tyd daar spandeer en van die toeristeplekke besoek, daarom het ons dit nie nou weer gedoen nie. Maar daar is baie om te sien en dis 'n mooi plek."

Keimoes, Noord-Kaap

De Akker Cottages

"Daar is nooit ys beskikbaar nie. "

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Keimoes is baie lekker, maar as jy oor 'n naweek of op vakansiedae reis, maak maar seker jy het inkopies gedoen, die Spar maak vroeg toe en daar is net een vulstasiewinkel wat so paar basiese goedjies verkoop."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"The town is feeling a bit run down and could need some TLC."

Colesberg, Noord-Kaap

Crane Cottage

"Die Plattelander restaurant was absolutely fantastic and value for money."

Upington, Noord-Kaap

Ditsem Gasteplaas

"It's just a stop-over, that's all. But next time we will go via Bloemfontein."

Hanover, Noord-Kaap

Brandwag B&B

"Hanover is in 'n pragtige omgewing en is ideaal as 'n mens van die Kaap na Gauteng of Mpumalanga reis aangesien dit in die middel van die twee areas is."

Upington, Noord-Kaap

Riva Resort

"Goeie, vriendelike mense. Baie mooi area met 'n ryk geskiedenis. Hope interessante plekke om te besigtig. Baie warm."

Richmond, Noord-Kaap

Kliphuijs

"Ongelukkig is dit die 2de jaar in 'n ry wat ons verblyf op Richmond teleurstel. Dis 'n oulike dorpie, maar ons gaan dit vermy in die toekoms."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Pragtige Karoo-dorpie wat moet besoek word."

Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse Guesthouse

"Took 1 hour to get takeaway pizza at Debonairs at the petrol station on N1 at the turnoff to town!"

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"A great alternative to Richmond or Beaufort-West for an overnight stay."

Augrabies, Noord-Kaap

Brabeesmond

"Die pad wat na Augrabies en Rietkamer toe gaan, is in die aand nogal gevaarlik. Ons het een aand klippe in die pad gekry so mense moet net veilig ry of probeer om eerder net in die dag te ry. In die dag was daar nie probleme nie, maar die aand was nie lekker nie. Dit is ongelukkig net 'n bewys van waar ons as 'n land trek. "

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Skoon en netjiese dorpie met 'n pragtige ou klipkerk en vetplanttuin."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang